Kommentaar

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Petronella Pienaar 2021-09-11 Ek benodig vraestelle op hierdie huidige oomblik.

Jaap Steyn – ’n huldiging

Corlietha Swart 2021-09-11 Dankie dat u mooi herinneringe die briljante, skugter prof. Jaap prominent op die voorgrond plaas! So jammer hy kan dit nie meer beleef nie - al sou hy elke welverdiende oomblik in die kollig verpes het ...

Regte outydse suurlemoenstroop

An baai 2021-09-11 Gaan nou albei probeer. Het 'n versorgingshuis en soek al die ou resepte vir my ou mensies. Dankie.

Graad 11: Wiskunde – funksies

Annabél 2021-09-11 Ek is 'n graad 11 leerling wat glad nie funksies kon doen of verstaan nie, toe kom ek op die notas af, en binne 'n kwessie van 'n uur het ek alles verstaan! Baie dankie vir hierdie uistekende notas met verduidelikings en alles! Ek waardeer dit opreg! Mooi

BAQONDE, boosting the use of African language in education: an interview with Bassey Antia

Dawid Visagie 2021-09-11 Afrikaans, hierdie Nederlandse dialek, hierdie Vreemde, Coloniser-taal is nie 'n Afrikataal nie en behoort nie deel te wees van die projek nie. Afrikaans het genoeg geld.

BAQONDE, boosting the use of African language in education: an interview with Bassey Antia

Andries GH van Der Walt 2021-09-10 Sal Afrikaans deel wees van die projek, aangesien dit immers 'n intense Afrikataal is wat 'n plek het as onderrigtaal?

Spring

Ferdi Wheeler 2021-09-10 Baie dankie.

Steenson

Anze Bezuidenhout 2021-09-10 Baie dankie, liewe Salomi en Scantell, vir julle dierbare menswees en mooi woorde; ek waardeer baie.

Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

Jumeri 2021-09-10 Kan ons asb 'n opsomming kry van die karakter Leendra van Helberg se konflik deur die loop van die roman.

Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk

Marthie Momberg 2021-09-10 Dis 'n baie belangrike en nodige bydrae, baie dankie Sakkie. Ek plaas vandag nog 'n bestelling by Naledi Uitgewers.

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Estelle Rigg 2021-09-10 Het hulp nodig met honde wat mekaar nie heeltemal vertrou nie, moet hulle saam laat bly en dit gebeur nie. Kan iemand ons groot asb help? Sal dit so waardeer.

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet 2021-09-10 Annette, here is the complete list of what we have at present: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ We regularly add more.

Jaap Steyn – ’n huldiging

LitNet 2021-09-10 Roset. Grammatika van liefhê is by NB uitgegee. Hier is dit op hulle webruimte. https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780624027157

Jaap Steyn – ’n huldiging

Roset Abrie 2021-09-10 Dankie vir die huldeblyk. Waar is sy werk beskikbaar? Grammatika van liefhê.

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

Annette Selzer 2021-09-10 Good morning My son is in Grade 5 and is struggling with the writing opstel and begripstoets - I am searching for grade 4 papers in this regards to help him. Please can you assist. Warm regards Annette

Matriekvraestelle: Rekeningkunde (2018)

LitNet 2021-09-09 Jayden. Hier is die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Matriekvraestelle: Rekeningkunde (2018)

Jayden van wyk 2021-09-09 Stuur asseblief ou vraestelle vir voorbereiding.

Steenson

Salomi 2021-09-09 Wat 'n besonderse Tannie. Het die voorreg gehad om haar te ontmoet by haar winkel en haar positiwiteit straal na buite en maak mens weer opgewonde oor die mooi in die lewe. Liefde Salomi en Schantell ❤

Die skat in Dalene Matthee se OK Bazaars-inkopiesak

Corlietha Swart 2021-09-09 Ek het sedert 1987 (my matriekjaar toe ek met die verbystap die begaafde Dalene herken het as die skrywer van my voorgeskrewe matriekboek) tot die jaar van haar oorlye jaarliks Desembers op uitnodiging by haar in Hartenbos ingeloer vir 'n geselsie oor te

Klinkklaar deur Daniel Hugo: ’n resensie

Bernard Odendaal 2021-09-09 Boeiende resensie, wat my na die lees van die bundel (hy lê al hier op my leesrak) laat uitsien.

IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk

LitNet 2021-09-09 Karen, hier is ons vraestelle. Ons plaas gereeld nuwes. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk

karen van der merwe 2021-09-09 Dit is vir my as ma belangrik dat my dogter beter vir die toekoms kan doen, waar matriek voor die deur lê. Ek soek die 3de kwartaal.

Baardman

Leona 2021-09-09 Dit het my 'n hele rukkie gevat om die laaste gedeelte te verstaan. Die betekenis is baie goed gekamoefleer, Perlin😂. Noudat ek dit vang maak dit soveel sin. Ek love dit❤.

My briefie aan pappie

Leona 2021-09-09 Baie mooi❤❤❤

’n Persoonlike huldeblyk aan Jaap Steyn

Prof+Ina+Wolfaardt+(née+Gräbe) 2021-09-09 Ek stem saam met Jeannette, Hennie. Jy teken Jaap presies soos ek hom onthou van UPE se dae af - stil, skaam, maar altyd heel eerste om al wat nuwe boek is op te raap. Ons respekteer alles wat Jaap kon vermag deur toegewyde navorsing. Ek sal sy onopgesmuk

Die skat in Dalene Matthee se OK Bazaars-inkopiesak

Yolande Brittnell Steyn 2021-09-09 Wat 'n heerlike stukkie lees was dit nou vir my.

Graad 5: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en memo vir die derde kwartaal

LitNet 2021-09-09 Cila, hier is die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Spring

Marietjie 2021-09-09 Vir als is daar 'n seisoen. Lente die seisoen van hoop. Goed gestel.

Nuut by Human & Rousseau: Derde gety deur Zandra Bezuidenhout

Annemarie Skibbe 2021-09-09 Baie geluk, Zandra.

’n Persoonlike huldeblyk aan Jaap Steyn

hennie van deventer 2021-09-09 Wat ek in die 60's by Die Volksblad van koerant uitgee geleer het, het blywende riglyne geword. Hy was dalk die stilste en skugterste hoofsub in die koerant se geskiedenis, maar wat 'n voortreflike raakvatter!

Die skat in Dalene Matthee se OK Bazaars-inkopiesak

Marina Van Wyk 2021-09-08 Dalene Matthee het Oranje Meisieskool se hoof Mariehetta Matthee geïnspireer om leerlinge die "Kringe"te laat stap. Jaar na jaar het haar leerders gestap en beleef en oor Saul gefilosofeer ... Mariehetta het nou haar kring voltooi en haar leerders sal di

’n Liefdesbrief aan Patti Smith

Elthea Schlesinger 2021-09-08 Dis 'n lieflike liefdesbrief vol wyse, dorse leerreëls en heilsame kategismus. Amen. Don't worry, jy is, lyk soos, leef en skryf soos Patti se Afrikasuster van oertye reeds. Sela.

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Estelle Rigg 2021-09-08 Indien moontlik - kan iemand ons help om ons drie groot honde in vrede saam te laat wees? Ons het die erf opgedeel, maar dit is baie moeilik. Groot, groot asb.; indien iemand met hulle kan kom gesels sal ek lekker koffie maak. Dankie.

’n Persoonlike huldeblyk aan Jaap Steyn

Jeanette Ferreira 2021-09-07 Dankie, Hennie, dis baie mooi. En so eenvoudig dat selfs Jaap dit sou goedkeur.

Soek dringend woorde van lied

Elle 2021-09-07 Soek na liedje se naam met lirieke soos: “o, my kind, as die maan … sal ons mekaar in die hemel vind.” Man wat sing.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)

Hettie kruger 2021-09-07 Ek is opsoek na Graad 6 se Projek vir 3rde kwartaal.

Koos Oosthuysen (1933–2021): Vertaler van veelvoud

Breyten+Breytenbach 2021-09-07 Dankie vir hierdie ontsluiting van 'n rykdom van nuanses en insae - en ritmes wat die rede dra. Koos Oosthuysen sou dankbaar en met reg trots op jou wees.

’n Persoonlike huldeblyk aan Jaap Steyn

Corlietha Swart 2021-09-07 'n Ráák huldeblyk vir hierdie briljante groot gees in Afrikaans deur iemand wat hom werklik goed geken en verstaan het. Dankie aan beide - prof Jaap vir sy inspirerende lewenswerk, insigte en ryke nalatenskap en prof Hennie vir die kundige taksering en
Top