LitNet2021-09-07Beste Wilma. Ons kyk of ons kan vasstel hoe om hierdie inligting van jou boodskap na Adam Small se kinders te stuur. Ek sal laat weet as dit moontlik is. Baie dankie vir die boodskap. Groete, die LitNet-redaksie
Ester le Roux2021-09-07Mooi huldeblyk aan 'n lieflike, minsame mens wat groots omgegaan het met die akademie van leef. Rus in vrede, prof Steyn. Ons salueer u.
Melléta Louw2021-09-06Die biografie van NP van Wyk Louw bly steeds loshande die beste boekegeskenk wat ek ooit ontvang het! Daardie Desember op Stilbaai het ek nie my voete in die seewater gesit nie, want ek kon my nie 'n oomblik wegskeur van die boeke nie. Ek is as’t ware d
Francois+Verster2021-09-06Dis met groot hartseer dat ek vanmiddag van Prof Steyn se heengaan gehoor het. Hy was 'n groot biograaf, maar nog meer, 'n enigmatiese persoonlikheid - die tipe mens wat die stereotipe beeld van die Afrikaner onderstebo geloop het.
LitNet2021-09-06Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Sterkte met die
Davida Barnard2021-09-05Dit is my oortuiging ook. Wanneer jy spog met jou 'goedhartigheid' dan het jy jou loon weg. Mens moet gee sonder om die basuin te blaas.
Ronel Korb2021-09-04Hoewel ek begrip het vir die omstandighede ... Is die NWU so in vrees vir die virus dat daar nie slegs kleiner getalle akkomodeer kan word, ipv om van dorp te verskuif nie? Dit is 'n reuseteleurstelling!
Nietemin is ek bly dat ons wel 'n Aardklop kan bywo
Wilma Koeppen2021-09-04Ek het eksemplaar nommer 584 van die Oplaag Oos Wes Tuis Bes Distrik Ses wat beperk is tot 1250 genommerde eksemplare met die handtekening van Chris Jansen en Adam Small agterin. Ek wil dit graag skenk aan een van Adam Small se kinders, indien hulle nie s
Elize Nolte2021-09-04Dis duidelik dat Christie worstel met haarself en haar indentiteit.
Die Tweede Vryheidsoorlog word onthou deur die dade van die Britte, soos Kitchener en kie, waar die boervroue en kinders in konsentrasie kampe gesit is en ongelukkig het almal verskoning
Lidia Theron2021-09-03Bettina, ek stem soooo saam met jou. Om die regte waarheid te sê, sulke goeie dade walg my. Wat, presies wat, is goed daaraan? Ek word nou sommer baie kwaad.
Andries G H van der Walt2021-09-03"Prof S P van der Walt van die Gereformeerde Teologiese Skool skryf in die 1 Augustus 2005 uitgawe van Die Kerkblad onder die opskrif "Omdat ons glo weet ons", die volgende: "Op kerklike terrein die afgelope paar jaar was die denke van die Nuwe Hervorming
Elisabeth Fourie Armstrong2021-09-03Ek is 'n Fourie en vind die geskiedenis van Louis Fourie interessant. Om 22 kinders groot te maak, moet jy mos maar baie beeste hê.
Anton Loubser2021-09-03Ek is nie 'n gebore Bezuidenhout nie, maar is 'n 'aangenaaide lappie' van die Swartland, wat sedert 1962 met 'n Bezuidenhout (ou familienaam 'Susanna Elizabeth') getroud is. Ek is besig om oor die Bezuidenhouts se bewoë geskiedenis sedert die vermelding
David Willers2021-09-03You've hit the nail on the head exactly. Read Karel Schoemans' Another Country for a brilliant psychological insight into the reasons why.
Angus2021-09-03Hans, geensins. Niks teen jou nie. Ek waarsku maar net teen NET brandewyn. Jy moet so 'n versnaperinkie byeet om die ou lewer te beskerm. 'n Skaaptjoppie is net die ding!