Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hannelie Meyer

  • 8

Hoeveel mense het al in Suid-Afrika gesterf weens die entstof? Hannelie Meyer verskaf die antwoord aan Freek Robinson.

Meyer is die hoof van die Suid-Afrikaanse Inentings- en Immuniseringsentrum (SAVIC). Elke keer dat enige iemand enige negatiewe reaksie op ’n entstof ontwikkel, stel hierdie komitee ’n span dokters aan om dit te ondersoek.

Hoe lank nog voor Suid-Afrika maskers kan laat vaar? Denemarke is reeds terug na normaal – presies soos dit was voor Covid. Meyer verduidelik wat Suid-Afrika moet doen om ook daar te kom.

  • 8

Kommentaar

  • James Moulder

    Daar sal altyd mense wees wat agterdog saai teen alles wees wat positief klink en dink die regering sit en wag om sy burgers by te kom. Dankie vir die goeie werk wat julle doen.

  • Hoekom kan my huisdoker nie die inenting doen nie? Ek het mediese fonds. Hoekom moet die staat dit kontroleer?

  • Dankie vir jul goeie werk. Ons waardeer dat jul nie moedeloos word oor die negatiewe kommentaar nie. Hoe gouer almal inent, hoe gouer keer ons terug na normaal. Dankie dat ek en my seun ons inentings kon kry.

  • Ek was so 'n paar weke terug siek met Covid. Dit was vir my soos 'n kopverkoue. Ek glo was dit nie dat ek ingeënt was nie, sou ek sieker geword het.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top