LitNet-spens: Monoloog uit Die son skyn in Suid-Afrika

  • 1

Naam van skrywer

Corlia Fourie

Naam van teks

Monoloog uit: Die son skyn in Suid-Afrika

Subgenre

Monoloog

Aantal spelers

1

Kort opsomming

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word.

Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième. 

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

DALRO

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

  • 1

Kommentaar

  • Hello. Ek dink dit is 'n uitstekende webtuiste. Ek wou uitvind of julle dalk 'Die samespraak' van Corlia Fourie het: Ek dink ek is te jonk getroud, as mens op 'n mallemeule sit, lyk die wêreld nie vir jou soos vir die wat op die grond staan nie ..." Ek is dringend opsoek daarna.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top