LitNet: Afghanistan, ’n les vir Suid-Afrika

  • 5

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.

  • 5

Kommentaar

  • Vandag kan jy omtrent nie 'n berig lees, TV kyk of na die radio luister sonder 'n verslag vanuit of oor Afghanistan nie.

    Die hele wêreld blyk vasgevang te wees deur die eksistensiële revolusie en die opmars van die Taliban in daardie veraf land.

    Ek luister onlangs na 'n Zoom-gesprek tussen kundiges, die een 'n vorige adviseur van die Withuis, die ander 'n kenner van internasionale ekspansionisme, en die omroeper 'n gerespekteerde akademikus wat 'n maand gelede nog in Kaboel was.

    Die gesprek weerspieël wat die res van die wêreld ook sê, 'n diepe pessimisme en hande-in-die-lug oorgawe dat iemand êrens droog gemaak het.

    Vir my was die uurlange debat 'n goeie voorbeeld van 'n sikliese, geslote kommunikasiegesprek waar almal mekaar se misnoeë deel sonder om een keer die ooglopende, voor-die-hand-liggende vrae te vra wat bly vassteek in die agterkoppe van baie.

    Wat soek Amerika in die eerste plek daar?
    Wie het Amerika aangestel as die wêreld se polisieman?
    Hoekom sal ons omgee?
    Wie het Amerika die reg gegee om die land binne te val, soos hulle vir dekades in Viëtnam, Koeweit, Irak en Korea gedoen het?
    En wat daarvan as ander lande 'n kultuur het wat onaanvaarbaar is vir en verskil van dié in die Weste?
    Laat hulle baklei en tekere gaan in hul eie lande, dis hul goeie reg.
    Ons noem dit nasionale soewereiniteit.
    Ek gee nie 'n blou duit om hoe die Chinese, die Koreane of die Taliban verkies om hul eie lewe te lei nie.
    Dit het niks met ons te doen nie.
    Solank hulle my soewereiniteit respekteer, respekteer ek hulle s'n.

    Amerika tree op soos die 'empires' van die verlede en glo vas dat hul leefstyl en waardes op die ganse mensdom geforseer moet word.
    En die hemele bewaar jou as jy teenstribbel.

    My boodskap aan hulle sou wees, gaan maak jou eie huis skoon en vee voor jou eie stoep voordat jy vir die res van die internasionale gemeenskap probeer voorskryf hoe om te lewe.

    Ek dink Amerika is 'n bedreiging vir wêreldvrede.

  • Gustaf Claassens

    Perfek opgesom.

    'n Werklik vrye media behoort al hierdie vrae aan te spreek en objektiewe politieke kommentators behoort hierdie aangeleenthede in perspektief te plaas. Iets wat duidelik nié gebeur nie. Is dit moedswilligheid, nalatigheid of bloot luiheid ... luiheid om moeite te doen en feite na te vors en vas te stel, eerder as om net napraters te wees van die soort nuus wat uit Amerika opgedis word?

  • Lodewijk Molier

    Het westen, waaronder ook Nederland, heeft miljoenen uitgegeven om de Taliban te bestrijden en onder andere de positie van de vrouw middels het onderwijs te verbeteren. Het probleem is dat de Afghanen daar zelf geen boodschap aan hebben. Zoals veel volken die in tribale verbanden leven, is er corruptie, zijn er warlords en etnisch geweld onderling. Is in Afrika (zuid?) ook wel sprake van dus de situatie is niet uniek. Als puntje bij paaltje komt, laat hun geloof geen scheiding van kerk en staat toe. Democratie schijnt er vanwege de lokale stamverbanden ook niet mogelijk te zijn. Er zal weer een grote stroom vluchtelingen naar Europa op gang komen waar de populistische anti democratische politieke partijen garen bij zullen spinnen. Zo is de anti democratische vicieuze cirkel rond. Over de rol die de olie koninkrijken in het midden oosten spelen bij de verspreiding van het politiek fundamentalisme, heeft niemand het. Feit blijft dat het Westen geo politiek is uitgespeeld, en China, Rusland en de Arabieren goede zaken kunnen gaan doen in Afghanistan. Die hebben zo wie zo weinig of niets met mensenrechten. Binnen twee jaar vrees ik voor een grote aanslag van de grootte van de Twin Towers in het Westen. Ik hou mijn hart vast!

  • Lodewijk Molier

    China, Rusland en de Arabieren zullen zich wel met Afghanistan gaan bezighouden. En dan niet voor de positie van de vrouw en de mensenrechten, maar voor het eigen gewin. Neutraliteit bestaat niet en bij elke keuze moet er een groep leiden. Nu dus de vrijheids- en democratisc gezinden. Is dat beter, volgens U?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top