|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 863
19/08/2021
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Afghanistan, ’n les vir Suid-Afrika |
In Slavenhuis 39
Skrywer: Herschelle Benjamin
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485313069
In Slavenhuis 39 is ’n drama wat handel oor vier eerstejaarstudente wat ’n woonstel op Stellenbosch deel wat jare gelede slawe gehuisves het. |
 |
|
 |
A lesson still not learnt
Tristen Taylor
Opinion
"Yet the very legitimate criticisms of American actions are not being applied to South Africa’s present involvement in Mozambique’s civil war ... South Africa should not replicate America’s grievous mistakes."
|
 |
Die einde van ’n asimmetriese oorlog
Abel Esterhuyse, Izak de Vries
Onderhoude
"Gewapende nasiebou het nog nooit gewerk nie," sê Abel Esterhuyse, hoogleraar in strategiese studies aan die Universiteit Stellenbosch oor die onttrekking van Amerikaanse troepe aan Afghanistan.
|
 |
Afghanistan: "Dit is takties ’n moeilike situasie."
Thinus Prinsloo, Izak de Vries
Onderhoude
In hierdie onderhoud gesels Thinus oor die tye wat hy as soldaat in Afghanistan deurgebring het. Hy is ook eerlik oor die redes waarom verhoudinge tussen die plaaslike bevolking en die geallieerde magte nooit kon wees wat die Weste gedroom het dit sou wees nie.
|
 |
Is duck ’n dive ’n vereiste om president te wees?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"As Zuma se duck ’n dive ’n pantsula is, dan is Uncle Cyril s’n ’n statige wals. Die effek is dieselfde: Ons as onwillige dansmaat en verstomde toeskouer word elke keer met leë arms en meer vrae as antwoorde gelaat. En steeds dans ons voort. En steeds kies ons dieselfde dansmaat."
|
 |
Bestaan linkse politiek nog?
Jason Lloyd
Rubrieke
"Die linkses se kreatiewe en vernuwende vermoëns is morsdood en hulle kan met niks nuuts vorendag kom nie. Hier in Suid-Afrika het hulle eerder besuinigingsmaatreëls ingestel wat verdere ekonomiese druk op arm en werklose mense plaas. Besuinigingsmaatreëls moet liewer ten tye van oorloë en pandemies vermy word, omdat dit vernietigend vir minderbevoorregte mense is."
|
 |
Morele leierskap
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Is daar so ’n morele vakuum in die topleierskap dat niemand wat eerlik en bevoeg is, beskikbaar is vir sleutelposte nie? Wat is die waarde van ’n kabinetskommeling as dieselfde groep maar net in verskillende posisies ingeskuif word?"
|
 |
"Afgryslik" dat vroue nog moet aandring op respek
Melt Myburgh
Onderhoude
"Soms word daar van vroue verwag om seksuele gunsies aan te bied in ruil vir rolle of die befondsing van projekte." – Jane Mpholo oor waarmee vroue in die vermaaklikheidsbedryf nog opgeskeep moet sit.
|
 |
Gesins- en familienarratiewe
Nini Bennett
Rubrieke
"Elke familie het waarskynlik ’n oom wat besluit om die familiegeskiedenis te dokumenteer. Kom ons noem hom oom Giepie. Hy tree na vore as die alfaman en neem eienaarskap van jou identiteit en persoonlike inligting. Lidmaatskap is nie vrywillig nie. Nee, as jy jou doopname google, is jy skielik dáár, en as jy vroulik is, is jy en jou susters bloot terloopse sytakkies aan ’n boom, want genealogie is ’n patriargale storie."
|
 |
Cape Malay-uitdrukkings – ’n Jawaab-glossary
Tasneem Daniels
Menings
"Cape Malay Afrikaans is ’n mengelmoes van creativity, comedy, liefde, history en spirituality. Om Malay Afrikaans te ve’staan issie eintlik ’n kop-dingie. It’s a very here and now thing, en as djy wil reg jawaab moet djy vining inval! Soe as djy virrie ee’ste kee ’n boeta of ’n tietie of ’n galatie of ’n punkie oppie Cape Flats raak sien, hie is ’n list of guidelines wat djy kan faam maak om saam’t hulle te praat."
|
 |
Heuristiek: konsepte en invalshoeke
Handré Brand
Seminare en essays
"Heuristiek vorm deel van mense se alledaagse lewenspatrone en besluitnemingsprosesse. Indien Port Elizabeth se naam na Gqeberha verander, aanvaar baie mense die regering se besluit bloot omdat die staat as ’n gesagsfiguur beskou word. Eskom se verweer dat kragonderbrekings voorkom weens nat steenkool, word aanvaar omdat die persepsie bestaan dat dié staatsondersteunde maatskappy ’n gesagsfiguur is."
|
 |
Die lys van seëninge is lank, tog ...
Frederik de Jager
Elders gesien
"Tog bedruk die volgende dinge die hel uit my uit: Die verval en korrupsie in Suid-Afrika. Die veld wat antiwetenskaplike bog oor die pandemie aan ’t wen is ..."
|
 |
Persverklaring: WAT se nuutskeppingskompetisie 2021
LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal
Die nuutskeppings moet verkieslik woorde wees wat ’n nuwe verskynsel op ’n treffende manier beskryf of ’n alternatief vir ontoereikende bestaande woorde.
|
 |
Chaos in Kaboel kopseer vir Nederland
Milton Webber
In het nieuws
"Premier Rutte het laat weet dat Nederland alles in sy vermoë doen om ambassadepersoneel, tolke en 'anderen die onze bescherming verdienen' in Afghanistan te gaan haal, gewapende rowers het probeer om ’n werk van die Franse skilder, Claude Monet, te steel en vissers betoog teen die uitbreiding van windmeulparke op see."
|
 |
Stem sommer bo-oor tuinhekkies
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Hier is ’n voorstel: Gebruik minibustaxi’s as mobiele stembusse om OVK-verkiesingsbeamptes (saam met partywaarnemers) rond te neem en kiesers toe te laat om sommer bo-oor hul tuinhekkies hul stemme uit te bring."
|
 |
Suid-Afrika oorweeg ook Covid-paspoorte
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrika oorweeg, net soos sommige ander lande, die instelling van Covid-paspoorte om toegang tot die land te kry wanneer die landsgrense weer oop is vir toeriste."
|
 |
Een "volkszaak" is de afschaffing van de slavernij in Nederland nooit geworden
Ingrid Glorie
Geschiedenis
"Op 1 juli 1863 was het zover: op die dag werd in Suriname en op de Nederlandse Antillen de slavernij formeel afgeschaft. Maar daar was een proces aan voorafgegaan dat lang had geduurd. Té lang. In Met Hollandse bedaardheid onderzoekt historicus Dirk J. Tang waarom het zo lang moest duren. |
 |
Persbericht: Boeken uit het Huis ‒ Ena Jansen over Immigrant
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Op 26 augustus gaat Ena Jansen tijdens Boeken uit het Huis met Martina Vitackova in gesprek over Immigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers (Human & Rousseau). De jonge Zuid-Afrikaanse dichteres Veronique Jephtas zal ingaan op de vraag wat de poëzie van Elisabeth Eybers nog te zeggen heeft voor een jongere generatie.
|
 |
LitNet-blokraai: Natuurwetenskappe
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Natuurwetenskappe, soos ons dit vandag ken, put uit verskeie kulture. Dit is gevorm deur pogings om die natuurlike wêreld te probeer verstaan deur middel van waarnemings, toetse en die bewys van idees.
|
 |
LitNet-blokraai: Reënboë en lig
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Newton het lank gelede ontdek dat sonlig bestaan uit ligstrale in al die kleure van die reënboog. Hierdie twee blokraaie kan deur almal geniet word.
|
 |
ATKV-Woordveertjies 2021: Finaliste bekend
ATKV
ATKV-Portaal
Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal van 14 tot 17 September 2021 op die ATKV se Facebookblad bekendgemaak word.
|
 |
Klinkklaar deur Daniel Hugo: ’n resensie
Martjie Bosman
Resensies
"Hierdie bundel met sy skone, grys omslag bevat meer as selfbewuste skrywery oor die rymery; dit staan in die teken van die groter wete van die dood wat onsigbaar skuil in die lewensasem, die besef dat die helder werklikheid kleur verloor het ..."
|
 |
Verhale van hoop deur Pieter van Zyl: ’n resensie
Louis Awerbuck
Resensies
"Persoonlikheidversteurings is ’n komplekse konsep wat selfs sielkundiges en psigiaters konstant laat kopkrap, en dit kan verwarrend wees vir lesers om hieroor in dieselfde konteks as ander sielkundige toestande te lees."
|
 |
Lionel Sheldon (1927–1996)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Lionel George Sheldon is op 2 Junie 1927 op Malmesbury in die Swartland in die Wes-Kaap gebore."
|
 |
Die Stella-moorde: Stefaans Coetzee gesels met Susan Cilliers
Stefaans Coetzee, Susan Cilliers
PRH/LAPA-Uitgewersportaal
"Die inhoud van die dossier is ook nie volledig in die hof aangebied nie, so ek het deeglik daardeur gelees en heelwat bykomende inligting gekry uit onder meer beëdigde verklarings wat nie volledig in die hof voorgelees is nie."
|
 |
Eerste slukkie: Annelien Pienaar se Vleis
LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip
LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn as eerste slukkies.
|
 |
Persverklaring: PEN Afrikaans bied weer gewilde aanlyn skryfkursus aan
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
"Die gevierde skrywer Marita van der Vyver is weer die aanbieder van hierdie boeiende kursus waartydens deelnemers praktiese oefeninge sal doen, terugvoer kry oor hulle eie skryfwerk, en saam dink, praat en leer oor wat die bestanddele van goeie skryfwerk is."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Olke bolke
Nicola Hanekom
Drama
Nicola Hanekom, Hertzogpryswenner vir drama in 2021, se Stemme-monoloog, Olke bolke, stel ’n jong massamoordenaar aan die woord. Eldon van der Merwe lewer die vertolking en Lee-Ann van Rooi was in die regisseurstoel. LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi.
|
 |
Driving Miss Daisy ... reguit kospotte toe
Karen Hart
Kos en wyn
"Hy het eenkeer vir my en my ma agter in die taxi hoor gesels oor die kerrie wat ek wil kook. Maak ek myne met 'ertappeltjies'? vra hy toe. So met die gesels vind ek toe uit hy was jare lank die kok aan boord van die boot wat tussen Mosselbaai se hawe en een van die oliebore gevaar het. Hy belowe toe vir my hy sal sy eie, handgeskrewe resepte vir my bring."
|
 |
Ontmoet ons nuwe Kommadagga-kandidate
LitNet
Slypskole
Kyk wie is die gelukkige deelnemers aan LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede Kommadagga-slypskool wat van 5 tot 26 Oktober 2021 op Somerset-Oos aangebied word.
|
 |
Dad
Hein Brits
Kuberklas Kreatief
Hein Brits, a high school learner, shares a poem with LitNet:
"From a young boy on a horse
Still riding life, the racecourse"
|
 |
Vervel
Leona Conradie
Poësie
"Soms,
wanneer ek sommige mense in die gesig kyk
Tref, trek, skeur
die onthou nog aan my gesigvelle."
|
 |
A language sea in red land: Limpopo
Sean MacGinty
New writing
"The words were in your eyes, I could see them
rise and crest in your eyes and roll and stretch
and break in hers, leaving her awash."
|
 |
5 woorde
Terry Terblanche Botha
Kuberklas Kreatief
Terry Terblanche is sestien jaar oud en deel ’n gedig met LitNet:
"5 woorde
Is al wat ek by jou wou hoor ..."
|
 |
Manifes van die kremetartboom
Martin Labuschagne
Poësie
"tussen grafte van wedersydse gemeenheid
versamel,
en geplant is in
’n eens bloedbevlekte grond"
|
 |
Agter tralies
Megan Adendorff
Poësie
"Ek is ’n emosionele kluisenaar
want ek hou my emosies gyselaar
My hart hamer teen my bors"
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|