LitNet-blokraai: Natuurwetenskappe

  • 0

Natuurwetenskappe, soos ons dit vandag ken, put uit verskeie kulture. Dit het ontstaan weens pogings om die natuurlike wêreld te probeer verstaan deur middel van waarnemings, toetse en die bewys van idees.

In alle kulture en in alle tye wou mense verstaan hoe die wêreld werk, hulle soek dan na verduidelikings wat hulle tevrede sal stel.

Hierdie twee blokraaie kan deur almal geniet word.

Die gewone blokraai

Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

As jy leidrade soek, loer hier.

Die koderaaisel

Die koderaaisel kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top