
Thinus Prinsloo was ’n lid van die 3de Bataljon van die Britse Valkskermregiment en het twee toere na Afghanistan onderneem.

In hierdie onderhoud gesels Thinus oor die tye wat hy as soldaat in Afghanistan deurgebring het. Hy is ook eerlik oor die redes waarom verhoudinge tussen die plaaslike bevolking en die geallieerde magte nooit kon wees wat die Weste gedroom het dit sou wees nie.
Laastens verduidelik hy die snelle opmars van die Taliban na Kaboel.

- Foto's verskaf
Lees ook:
Vegters is fiksie, maar die hoofkarakters is op Thinus en ’n vriend van hom gebaseer. Die foto’s op die voor- en agterblad toon Thinus in Afghanistan.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Vegters deur Lucia Prinsloo
Kyk ook:
Reguit met Robinson: A Zoom conversation with Imtiaz Sooliman, founder of Gift of the Givers


Kommentaar
In Afghanistan was vyand en organisasies nie duidelik omlyn nie, soos bv SWAPO met uniforms.
"Ied's" is mees effektiewe wapen in nie-liniêre oorlog. Nie-liniêre oorlog het niks met geykte konvensionele of onkonvensionele oorlog te make nie. Vandag verkoop die "soldaat" iets op straatmark, vannag maak hy jou dood. Vyand word in oggend weer deel van samelewing.
Was 'n stafsersant in die Grensoorlog (3SAI-6952342).