Die einde van ’n asimmetriese oorlog

“Gewapende nasiebou het nog nooit gewerk nie,” sê Abel Esterhuyse, hoogleraar in strategiese studies aan die Universiteit Stellenbosch oor die onttrekking van Amerikaanse troepe aan Afghanistan.