Agter tralies

  • 0

Foto: Unsplash.com

Agter tralies 

Ek is ’n emosionele kluisenaar 
want ek hou my emosies gyselaar  
My hart hamer teen my bors 
“Laat los, laat los” 
smeek wat ek voel om bevryding  
“As ek los laat en jou toelaat om vry te wees sal jy lief raak en seer kry, en daarom moet ek jou ongelukkig gevange hou” 
Kap ek met trane in my oë terug

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top