ATKV-Woordveertjies 2021: Finaliste bekend

  • 0

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord.

Wenners sal vanaf 14 tot 17 September 2021 op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word. Die finaliste (alfabeties gelys volgens van) in die onderskeie kategorieë is soos volg:

ATKV-Prosaprys
  • Skepsel – Willem Anker (Queillerie)
  • Toekomsmens – Isa Konrad (LAPA Uitgewers)
  • Die kleinste ramp denkbaar – Francois Smith (Tafelberg)

Skepsel deur Willem Anker: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

"Om siele vir die Here te wen" – die pastorale rol in tye van kunsmatige intelligensie

Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith: ’n bespreking

Prys vir Liefdesroman
  • Oor en weer – Trisa Hugo & Analize Viljoen (LAPA Uitgewers)
  • Kanaän – Sophia Kapp (LAPA Uitgewers)
  • Corali – Chanette Paul (LAPA Uitgewers)

Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen, ’n lesersindruk

Kanaän: ’n onderhoud met Sophia Kapp

ATKV-Woordveertjiewenner Chanette Paul: 'n onderhoud

Prys vir Poësie

  • Die meeste sterre is lankal dood – Johann de Lange (Human & Rousseau)
  • Die gladde stiltes in glas – Louis Esterhuizen (Protea Boekhuis)
  • Pienk ceramic-hondjies – Ryan Pedro (Kwela Boeke)

Fanie Olivier resenseer Die meeste sterre is lankal dood deur Johann de Lange

Die gladde stiltes in glas deur Louis Esterhuizen: ’n resensie

Pienk ceramic-hondjies deur Ryan Pedro: ’n onderhoud

Prys vir Romanses

  • ’n Broodjie vir die liefde – Rina Cilliers (Romanza)
  • Liefste rooikop – Elize Davies (Romanza)
  • Toe soen jy my – Elsa Winckler (Romanza)
Prys vir Spanningslektuur
  • Die versoeking van Thomas Maas – Chris Karsten (Human & Rousseau)
  • Donkerdrif – Deon Meyer (Human & Rousseau)
  • As jy van moord droom – Deborah Steinmair (LAPA Uitgewers)

Die versoeking van Thomas Maas deur Chris Karsten: ’n resensie

Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n boekresensie

As jy van moord droom deur Deborah Steinmair: ’n resensie

Prys vir Dramateks
  • Droomwerk – Pieter Odendaal
  • Bientang – Riana Scheepers
  • Mannetjie – Gerhard Visagie

Bientang

Persverklaring: NATi se jong sterre skitter by Suidoosterfees

Prys vir Niefiksie
  • Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949 - 1981 – Stephanus Muller & Stephanie Vos (Protea Boekhuis)
  • 1 Recce (Volume 2): Agter vyandelike linies – Alexander Strachan (Tafelberg)
  • Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer – Ria Winters (Protea Boekhuis)

Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949–1981: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

1 Recce, die nag behoort aan ons: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top