ATKV-Woordveertjiewenner Chanette Paul: 'n onderhoud
“Romantiese verbintenisse is dikwels juis die broeiplek van geweld. Vroue word verkrag, ook deur hulle mans. Mense word vermoor deur lewensmaats. Ontspanningsfiksie in die breë, insluitende romantiese fiksie, kan dieselfde temas aanpak as fiksie in enige ander gedaante. Dis net meer toeganklik en word anders aangebied as byvoorbeeld in hoogs literêre werke.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed