Die gladde stiltes in glas deur Louis Esterhuizen: ’n resensie

“In geheel gesien: Die gladde stiltes in glas is ’n kosbare – nee, noodsaaklike – toevoeging tot die poësieliefhebber se boekrak.”