Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n boekresensie

“Meyer verstrengel fiksie en feite tot die einde in ’n boeiende tango wat die leser vasgenael hou.”