As jy van moord droom deur Deborah Steinmair: ’n resensie

“As jy van moord droom word sterk aanbeveel vir lesers wat nie net aksie soek nie, maar ook bereid is om op ’n emosionele vlak uitgedaag te word.”