“Die publikasie van die briewe van dié twee seminale figure in die Suid-Afrikaanse kunsmusiek lewer inderdaad ’n noemenswaardige bydrae tot die dissipline van Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenis. Dit is ’n publikasie wat vanuit ’n estetiese oogpunt die perfeksionisties-gesinde Hartman en Van Wyk se goedkeuring sou wegdra. “
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed