LitNet-blokraai: Reënboë en lig

  • 0

Newton het lank gelede ontdek dat sonlig bestaan uit ligstrale in al die kleure van die reënboog.

Die wit lig wat ons elke dag sien, bestaan eintlik uit violet, indigo, blou, groen, geel, oranje en rooi.

Hierdie twee blokraaie kan deur almal geniet word.

Die gewone blokraai

Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

As jy leidrade soek, loer hier.

Die koderaaisel

Die koderaaisel kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top