Gabre Kemp2021-07-14Ware woorde in 'n tyd wat mense om my so vinnig negatief is, wil opgee en vingerwysend veroordelend staan. Ek wens julle kan hierdie lees. Ek wil aan jou vra "wat doen jy om dit beter te maak?", watter babatreë gee jy om die proses te begin. Dankie Wille
Ilse du Toit2021-07-14Baie stof tot nadenke. Met al die uitdagings waarmee ons vandag gekonfronteer word, moet ons onsself afvra. Maak ek 'n positiewe verskil, een seester op n slag?
Johann Basson2021-07-14Die Konstitusionele Hof moes duidelik uitgespel het wat die minimum tydperk is wat Jacob Zuma in die tronk sonder parool aangehou moet word. Dit sou verhoed dat die uitvoerende gesag nie om politieke redes die Konstitusionele Hof se 15 maande tronkstraf o
Andriette Lucks2021-07-13Dankie Willem de Swyger, jou woorde getuig van iemand wat die lewe leef met passie en omgee. Wat liefde verstaan, daardie soort liefde wat weet daar is meer seën daarin om te gee as om te ontvang. Baie dankie
hiervoor!
Kobus de Jager2021-07-13Diep geraak en mal oor die taal, metafoor, inhoud, onder meer die teologie. Jou aanslag is pastoraal en jy vermy die slaggat van sekerheid oor hoekom God dit of dat doen of toelaat in en tot ons ellende. Jy vra nie die waaroms nie, maar die waartoe. Bai
ilze bruggemann2021-07-13Let wel: Howick bestaan grotendeels uit bejaardes (diegene in Ambervalley, Amberglen, e.d.m.) Waar, mag ek vra, is hierdie mense veronderstel om voorraad te kry? Ek praat nie net van kos nie, maar ook medisyne - die meeste mense is teen 'n sekere ouderdom
Gerrit2021-07-13Die laat my so diep en nadenkend dink aan my eie negatiwiteit - en glo my nie noodwendig Covid se skuld nie is ons mensdom nie maar negatief oor die algemeen en moet ons nie elk net ons denkvermoë verander en die lewe positief benader nie. Dankie, Willem
Riaan Esterhuyse2021-07-12Uiters belangrike skrywe vir die tyd waarin ons lewe. Dit is balangrik dat ons leer om nie net met een tipe bril na die lewe te kyk nie.
Gadija Samuels2021-07-12Besonderse idees om 'n gemeenskap aan die lees te hou. Min mense in die agterblewe gemeenskappe kan boeke bekostig of dis te gevaarlik weens bendebedrywighede om die plaaslike bliblioteek te besoek, so hierdie idee is puik🎁💯
Hendrik2021-07-12Die DF Malan Sentrum was 'n skenking van die destydse Nasionale Party wat DF Malan wou vereer; Malan self het voor sy dood dit duidelik gemaak dat hy nie deur 'n standbeeld vereer wou word nie, en die DF Malan Sentrum was die gevolg. Die vraag moet gevra
LitNet2021-07-12Hallo! As jy op hoogte wil bly van nuwe inhoud, hou asseblief die vraestelle-afdeling dop: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie
Sarie2021-07-12Goed en wel. Ek is pro-vaksienes en het dit geneem; wag nou vir my tweede volgende week en hopelik help dit. Die ander kant van die saak is dat in ons demokrasieë is, daar vryheid van keuse. Die hele Covid-19 is so gepolitiseer reg oor die wêreld dat jy
Hans Richardt2021-07-11Die US is net 103 jaar terug in verlede na die era van Victoria-kollege. Die emosionele skrywe oor wat was, grens nou aan emosionele plakkery in die politiek-korrekte DA-Weskaap. Ons "verkramptes" bou liewer aan Akademia en Soltek, met eie fondse.
Om voo
Albert Grundlingh2021-07-11Bestryk 'n wye veld en het 'n vars konseptuele aanslag, maar die politieke situasie rondom die Wilcocks is meer kompleks en die verandering van naam op historiese gronde is al as bedenklik uitgewys.
Fransjohan+Pretorius2021-07-11Johan, Fransjohan Pretorius hier. Ek gaan kyk of ek baldsye 376-381 van my boek "The A to Z of the Anglo-Boer War" (The Scarecrow Press, Lanham, VSA, 2010) hier kan plak, want dis nogal 'n lang anwoord:
REPATRIATION AND COMPENSATION. As early as mid-1901
Madé2021-07-11Daar is een in Brooklyn, Pretoria ook, 'n pragtige houtkassie in die vorm van 'n huisie. Leen 'n boek, los 'n boek. Bestaan al jare. Lanklaas daar verby geloop, hoop dit is steeds daar.
Peet Struwig2021-07-11Kobus
Gaan asseblief voort met jou korrekte uitleg en oordra van die SKRIF en die ware geloof. Steur jou nie aan die "skyn-kenners" nie.
Baie dankie dat jy voortstu om ons GROOT MEESTER ELOHIM en SY SEUN JAHSHUA te verdedig.
Groete
Peet Struw
Koos Holtzhausen2021-07-10Die dam het die potensiaal (letterlik potensiële energie) om elektrisiteit op klein skaal op te wek. Dit kan ook as 'n pompogaarskema fungeer. Die water word snags uit die Eersterivier na bo gepomp en bedags vloei die water terug na die rivier, wek elek
Raed-na-Gael2021-07-10So Tiens,
Indien jy enige van die waardes wat oom Angus hierbo stel in jou bestaan verkeerd gekry het, is negatiwiteit jou voorland. En dan wonder jy oor die 'sin van die lewe'. Al ooit gehoor van mense met wie dit voor die wind gaan, wat wonder soos jy?
Ben BOUWER2021-07-10Beste LitNet,
Ek lees elke dag graag Litnet maar kan julle aub probeer iets minder van 'n US Daily Dispatch en Stellenbosh Chronicle te wees. Daar's ook lewe elders.
Eish!
Johan2021-07-10Iets wat my rondom die oorlog nog altyd interesseer, gaan oor die geldelike vergoeding wat Brittanje na die oorlog betaal het. Weet ons vandag hoeveel dit was en hoe dit uiteindelik aangewend is?
Marlene Roux2021-07-09Hello Linda van Mosselbaai. My broer het beroerte gehad en sou so graag met iemand wou praat. Ek weet nie regtig hoe om hom te bemoedig nie.
Lana Nel2021-07-09Ek kon deel in die geleentheid danksy 'n vriendin wat dit aangestuur het. Pretoria is vir my sinoniem met leeskringe en boeke, ek mis dit met heerlike herinneringe.
Angus2021-07-09Sin van die lewe? Laat oom Angus julle nou 'n ding of twee leer: die begeerte om te weet, nuuskierigheid, en eerlikheid, lê die grondslag vir die sin van die lewe. Voeg daarby selfondersoek en jy sal jou nie heeldag loop en kwel oor of die lewe die moeit