Kommentaar

Ebet wil New York toe gaan

Charlotte Rademeyer 2021-07-03 So delikaat, ja. En, so sterk.

Sin van die lewe

Raed-na-Gael 2021-07-03 Toegegee Angus, Ek moes "rocinante" opsoek. Oulik - maar die spreekwoord lui: "Jy kan 'n perd tot by die water bring, maar nie laat drink nie." Jy herinner my aan daardie ou "nag".

Zuma gaan glo op die stokkies lê, maar het geregtigheid geseëvier?

Santie 2021-07-03 Zuma het hom onwaardig gedra en onwaardig opgetree as voormalige staatspresident, dus is tronkstraf vir hom nie onwaardig nie.

Skoon wasgoed: Vetkoek en ’n paleisrevolusie

Wikus 2021-07-03 Love die storie... soek daai Vetkoekpaleis-resepteboek met 'n seer hart, vir 'n ruk al!

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Naas+Ferreira 2021-07-03 "Alle wit Afrikanermans glo in samesweringsteorieë en is teen inenting." Izak de Vries is 'n wit Afrikanerman: ergo: Izak de Vries glo in samesweringsteorieë en is teen inenting. Dit is die probleem met menings: elkeen met 'n honeursgraad in skeppende s

Persverklaring: Tyd om opnuut te Listen by US

Dirk Brand 2021-07-02 Dit is 'n skreiende skande dat hierdie gebeure toegelaat is. Danksy die publisiteit oor die diskriminasie teenoor Afrikaanse studente het die Menseregtekommissie nou toegetree tot die saak. Meertaligheid beteken om ruimte vir verskillende tale te skep e

My wakkerwordpad saam met Abel Pienaar

Johan Coetzee 2021-07-02 Kosbaar, Estelle!

My wakkerwordpad saam met Abel Pienaar

Alta Vos 2021-07-02 Estelle dit was so 'n skok. Ek stuur vir jou sy laaste preek.

In memoriam: Abel Pienaar

Lenca Smith 2021-07-02 In my hart heers groot dankbaarheid vir die tyd wat Abel aan ons as tydgenote geleen is. In algehele vryheid, sonder dogma of druk het Abel ons telkens die keuse voorgehou om self te antwoord op die vraag na eie outentiekheid van "ek is" - 'n spirituele u

Die skending van die reg op die goeie naam en die reg op privaatheid met verwysing na sosiale media soos Facebook

Wilma Drlport 2021-07-02 My man se eks-vrou en sy oudste dogter het ongelooflike lelike aanmerkings op my as mens en my lyf gemaak op facebook. Wat staan my te doen?

My wakkerwordpad saam met Abel Pienaar

Estelle 2021-07-02 Terwyl ek gister sit en kyk hoe die son wegsak agter die Hottentots-Holland-berge, besef ek sy lig sal wel elders steeds helder skyn.

Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Hanli Oosthuizen 2021-07-02 Dankie, sal hulp waardeer

Zuma gaan glo op die stokkies lê, maar het geregtigheid geseëvier?

Gustaf Claassens 2021-07-02 Oud President Zuma is die gesig, maar ook die simptoom van korrupsie in die ANC; meerendeels as gevolg van, en danksy, die rol van die media. Die uitspraak van die Konstitusionele Hof was daarom reg en nodig. Niemand maar niemand is bo die reg verhef nie.

Klein dorpie groet groot gees: Paternoster se mense bring hulde aan Johan Carosini

Ria Pretorius 2021-07-02 My innige simpatie, sterkte vir die familie.

My wakkerwordpad saam met Abel Pienaar

Gustaf Claassens 2021-07-02 Platgeslaan... Sy asem is weg maar sy 'vlam' sal bly brand.

Zuma gaan glo op die stokkies lê, maar het geregtigheid geseëvier?

Sarie 2021-07-02 Absoluut reg. Hierdie vonnisoplegging vir 'n veel mindere oortreding vir wat hy gedoen en die land skade berokken het, is soos 'n tik op die vingers. Te veel skuiwergate om dinge vir hom makliker te maak. Die gewone man in die straat sou dadelik selle toe

Onderhoud: Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas

Heidi 2021-07-02 A nee a! Nie eers een gedig of versie as trailer.

Ebet wil New York toe gaan

Magdaleen du Toit 2021-07-02 Dankie Jeanne. Wat 'n delikate stuk skryfwerk.

Minibiblioteke in die VSA: Dink buite die boks

Helene Pretorius 2021-07-01 Baie oulike idee. In Suid-Afrika, by Stilbaai en Boggomsbaai, word iets soortgelyk toegepas. Wie weet, dalk nog in ander dorpies ook?

Sin van die lewe

Hans Richardt 2021-07-01 Ai Angus, ek het baie hard probeer om 'n foto van my skaakstel op Rhodesiese kiaat tafel gepubliseer te kry, maar alles tevergeefs... Ek gee op. Ek is 'n amateurspeler en ken nie die skuiwe se benaming nie. Toe ek nog kind was, was skaak nog vermaak. Nou

Inentingsapartheid en die EVDS

Daniel Hugo 2021-07-01 Inentingsapartheid? Ag liewe hemel tog, Bettina!

Sondagoggend en nege Post-Its van Petra

Erika Terblanche 2021-07-01 Dankie, Rachelle. Maak jou hartseer en bly.

Andries van Aarde se geestelike reis na iewers: Bybelgesag, spiritualiteite en politiekerye

Johan Coetzee 2021-07-01 Net hiervoor kan 'n mens aanhou om LitNet te lees.

Die waarheid oor duiwe deur Gisela Ullyatt: ’n resensie

Melodie Labuschaigne 2021-06-30 Stem saam! Meesterlik gedoen, Nini!

Petra Müller (1935–2021)

Oom Blikkies 2021-06-30 Lief en sag verder reis, Tannie. En dankie vir die insigte ...

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

Ina 2021-06-30 Na hierdie artikel, sou ek sê ons moet dit beslis almal kry, selfs al het jy reeds Covid gehad. Dit maak net sin, omdat daar verskeie variante van die gogga is.

Persverklaring: Tyd om opnuut te Listen by US

Ronée Robinson 2021-06-30 Hier by die Universiteit van Stellenbosch wil ons inklusief wees, daarom gaan ons jou uitsluit. Die dag dat Engels by die voordeur instap, stap meertalligheid by die agterdeur uit.

Sondagoggend en nege Post-Its van Petra

Tienz 2021-06-30 Wonderlik!

Wat skryf aan ’n mens doen: bladsy 61 van Elsa Joubert

Annatjie Pretorius 2021-06-30 Alles is so vlietend ... laat ons inderdaad nie die rimpelings laat verbygaan nie.

Die waarheid oor duiwe deur Gisela Ullyatt: ’n resensie

THERESA Postma 2021-06-30 Baie dankie vir hierdie resensie, dit gee 'n mens nog meer waardering vir haar bundel. Sy was 'n ongelooflike digter!!!!

Persverklaring: Tyd om opnuut te Listen by US

Andries G H van der Walt 2021-06-30 Edwin, net soos Engels ook 'n verpligte vak op skool is en baie Engelse nie Afrikaans kan praat nie, so maak jou argument nie juis sin nie. Van die ontstaan van die universiteite af was die onderrigtaal hoofsaaklik Afrikaans en toe het dit niemand gepla n

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Gerhard Pretorius 2021-06-29 Stephen Baie dankie vir hierdie terugkyk in jou lewe op Carnarvon. Dit was vir my 'n voorreg om jou beskrywing van daardie dae op Carnarvon te lees. Baie van daardie dinge wat gebeur het is bekend aan ons omdat dit gebeur het in die tyd toe ek en my vrou

Die dood kom weer

Amber Williams 2021-06-29 I love how your emotional bluntness gets expressed in this poem. Nobody ever talks about death and how cold it actually is. And this is not even about experiencing death, but merely how ruthless death is. Spot on!

Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist III

Margaret 2021-06-29 Goeie nuus uit Nederland te midde van krisistye - gespreekte taal; moedertaal as studietaal sal voortbestaan.

Sondagoggend en nege Post-Its van Petra

Jean Meiring 2021-06-29 Dankie, Rachelle! Dis so mooi.

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

nadia olivier 2021-06-29 is daar dalk meetkundevraestelle?

Sin van die lewe

Angus 2021-06-29 Raed-na-Gael, Uitstekend gevaar! Maar nou betwyfel ek jou begripsvermoë, want jy verstaan nie wat jy gegoogle het nie. Die Caro-Kann-verdediging het niks te make met die Ruy Lopez-opening of die Berlynse verdediging nie; so ook nie hoe jy kastig 'n teenv

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Theo Wessels 2021-06-29 Hallo, do you have question papers for Afrikaans FAL grade 5.

Fanie Olivier resenseer Die meeste sterre is lankal dood deur Johann de Lange

Bernard+Odendaal 2021-06-29 'n Voortreflike, diepgrawende resensie van 'n uitmuntende bundel gedigte.
Top