Kommentaar

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Annelize van der Ryst 2021-10-05 Uit my hart BAIE dankie vir hierdie kosbare skrywe oor Franz, soos net jy dit kan doen. Jou insig en kennis van Franz se reuse invloed op die bedryf is merkwaardig.

Marita oor Dinge: Ouers durf nie die tiener in hulself vergeet

Gerda Gers 2021-10-05 Wil graag meer weet.

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Kobus Linde 2021-10-05 Hen dit was nou puik. Ek het dit vreeslik geniet. Ek het 99 % van die rolprente gesien waaroor jy in die huldeblyk geskryf het, en ek was bevoorreg om al die reekse op TV te kon volg. Mag ek so bietjie spog. Franz was net soos ek ’n oud-Tralie, Hy het m

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

wynand Dreyer 2021-10-04 Wat ’n heerlike vertelling van een ikoon oor ’n ander. Henry, ek het lekker gelag terwyl ek lees en nou dat ek klaar is, is daar ’n knop in my keel. Franz Marx se gelyke is daar nie. Henry, jou gelyke bestaan ook nie. Jou liefde vir jou beroep en sy

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

Estelle 2021-10-04 Dankie Aslam. Jou benadering resoneer in die diepste van my wese. Ek wens iemand het dit lankal besef en dienooreenkomstig aangebied. Ook sou ek graag ’n student in jou klas wou wees.

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

F C 2021-10-04 Mense worstel dikwels met begrippe soos bv bekering ‒ dit beteken eintlik dat jy jou gedagtes moet verander en in lyn bring met dit wat Christus hier op aarde verkondig het. Sonde - ’n afwyking van God se plan en soos verduidelik deur Jesus - begin tu

Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof

Marie 2021-10-04 Ek is baie teleurgesteld oor hoe ons Afrikaners so negatief uitgebeeld word in die artikel. Dit toon nie liefde vir ons as ’n groep nie. Dit laat my dink aan ’n baie kritieke en negatiewe ouer wat nie besef dat hy/sy haar kinders afkraak en stukkend

Elders gesien: Die illusie van normaliteit

Theresa Postma 2021-10-04 Puik gedoen.

Die COVID-19 pandemie se invloed op sielkundige trauma

GOD IS MY ROCK 2021-10-03 ’n Uitstekende artikel. Ek was ernstig siek van COVID-19 Junie/Julie en ons het verhuis vanaf Gauteng na PE einde Julie. Ek was so depressief en my coping skills was non-existent. Selfs nou met rukke kom ek agter dat my emosies baie wipplank; ek is gewe

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Andre Roothman 2021-10-03 Merci a vous deux risquer l'inconnue enorme. C'est aussi le grand depart pour moi. Je vais ranger une vie de sante dans mon metier du cinema. Depuis le present je m'imagine comme producteur, pas encore l'acteur. Merci.

SA Akademie skop vas teen "drogredenasies" oor die pandemie en inentings

Bernard Hellberg 2021-10-03 Melt Myburgh klink na 'n tipiese woke-gedrewe kreatuurtjie - en hoe kan ons nalaat om 'apartheid' deel van die gesprek te maak? 😐

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Johann 2021-10-03 Gelukkig vir my is die storm verby en die kommentaar in die vergetelheid, nou kan ek sonder vrees vir kritiek of misverstand ook iets sê. Die ANDER antwoord lê vir my hierin: dat al die woorde en idees gesetel is in die domein van die menslike siel. Di

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

Imadah 2021-10-03 This perspective cultivated in our home. Vredeliewendheid!!!

Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof

Bittie Smook 2021-10-03 Elsabé Brits, dis duidelik dat nie alle spykers daarvan hou om op die kop geslaan te word nie 😂 ...

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

Angus 2021-10-02 Godsdiens moet liefs tog nie in skole aangebied word nie. Hoe gouer die mensdom van god- en godeaanbidding ontslae kan raak, hoe beter; dit veroorsaak net onmin, skeiding, rusie, geweld, en selfs oorlog.

Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof

Christelle F 2021-10-02 Ek het die stuk deur Elsabe Brits juis baie insiggewend gevind. Welgedaan!

DAK Netwerk language submission: A petition to the Minister of Higher Education

Anthony "Speedp" Wilson 2021-10-02 Dankie, Danie en span, vir 'n puik stuk werk! Dié moes lank reeds gebeur het - waar die klomp die waarheid oor Afrikaans vertel word. Wie ookal nou nog nie weet nie, moes iewers in 'n grot langer as Rip van Winkel op sy eis gebly het!

Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof

Cal 2021-10-02 Ek wonder of hierdie persoon verstaan waaroor die artikel gaan? Blykbaar nie.

Die COVID-19 pandemie se invloed op sielkundige trauma

Petra 2021-10-02 Uitstekende artikel.

Die COVID-19 pandemie se invloed op sielkundige trauma

Santie Mouton 2021-10-02 Nuwe insig in ou probleme. Uitstekend, Louis.

Franz Marx – swáár afskeid van ’n geliefde korrelkop

Salomi Louw 2021-10-02 So gebeur dit as 'n mens uitstel om op te volg op gedagtes wat jou dwing om weer kontak te maak met ou vriende. Ek en Frans (voor die verandering in spelling) was saam in matriek by Sentrale Hoërskool, Bloemfontein, en het saam aan kunswedstryde deelgene

DAK Netwerk language submission: A petition to the Minister of Higher Education

Sally Witbooi 2021-10-02 Ek het uit huis uit grootgeword in Afrikaans en ken geen ander taal as my moedertaal nie. As Suid-Afikaner en nou reeds 'n pensioenaris, wil ek vir Dr. Nzimande vra hoe my Afrikaans uitheems kan wees as ek eg inheems is: hier gebore en getoë.

Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof

Annora Eksteen 2021-10-02 He-he. Het ek nou heerlik gelees aan Elsabé Brits se weereens briljante skrywe. Baie dankie vir die skakel! Nou nie eintlik geweet daar is baie Afrikaners wat teen inenting is nie. Wonder maar al lankal hoe gaan toestande, ag, sommer vir alle tale en kul

As môre nie ontwaak nie

Drienie Kelly 2021-10-02 So baie dankies vir die mooi reaksie op my skrywe, dit maak dit altyd die moeite werd. Dit is vir mense soos u wat ek graag my hart op papier stempel. Baie dankie.🌹

Steve Hofmeyr (1964–)

Amanda 2021-10-02 'Agter elke man' het in September 1985 die lig gesien. Dit het baie hartseer in sommige mense se lewe veroorsaak, veral omdat jong mense as Jan Bommers veralgemeen is. Nie my gunsteling nie!

Die COVID-19 pandemie se invloed op sielkundige trauma

Welma Theron 2021-10-02 Uitstekend! As die verlies eers net "'n naam" kry, soos in die artikel, bring dit reeds verligting.

Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie

Dr Awie Badenhorst 2021-10-02 Lees gerus ook Elsabe Brits se uitstekende essay: https://www.litnet.co.za/covid-19-en-n-entstof-wie-gaan-die-resies-wen/

Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie

Dr Awie Badenhorst 2021-10-02 Bennie - die teeninentingskamp het geen maar geen "geloofwaardige wetenskaplike teorieë" oor spesifiek die Korona-virusvaksienes nie. Hulle skram trouens weg van 'n objektiewe wetenskaplike benadering.

Nederlandse seemanstaal en Afrikaanse uitdrukkings – ’n onderhoud met Annél Otto en Else Boekkooi

Louis de Villiers 2021-10-02 Afrikaans meer idiomaties as Engels?!? Seker net as jy laasgenoemde net geradbraak kan gebruik.

Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie

Dr Awie Badenhorst 2021-10-02 Guss Davey - jy vergelyk goed wat nie met mekaar verband hou nie - die griepvirusse en die Korona-virusse. Niks wat ons van die griepvirusse weet gee vir ons 'n goeie basis vir besluitneming ten opsigte van korona-virusse nie. Dieselfde geld vir Jenny se

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Mari de Wet 2021-10-01 Beste Hettie. Ek is mal oor jou. Ek wil so graag hê jy moet my help. Ek het so drie jaar terug 'n verskriklike ongeluk gehad en oor my beste hondjie Mika gery. Sy was op slag dood. My hart was verskeur. Dit was 'n Minpin wat bietjie oorgewig was. Maar

Franz Marx: Hoeveel mense het jou “mentor” genoem?

Nico Schamrel 2021-10-01 Besonderse herinneringe, Amanda - 'n onvergeetlike mooi ode.

Verkiesingskoors of electile dysfunction?

Nico Schamrel 2021-10-01 Bettina - dit is raakvat skryf - briljant!

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

Ricky Williams 2021-10-01 Prof Fataar was my NOS lektor in 2013. Hy het ons 'n module in Inklusiwiteit en Diversiteit aangebied. Hy was geensins dogmaties of nou in sy intellektuele aanslag nie. Inteendeel, hy was altyd gematig en gabalanseerd, maar het ons uitgedaag om dieper te

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

Jan Rap 2021-10-01 Die antwoord is bloot verskillende skole - christen, moslem, joods ens.

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

Anton Visagie 2021-10-01 Hierdie stuk is 'n deurdagte bydrae oor godsdiens in skole.

As môre nie ontwaak nie

Drienie Bo 2021-10-01 Oe, Drienie, dis wonderlik! Die beelde! O, dis boeiend, mens! Jy is 'n uitsonderloke woordmeesteres!

Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof

Stuiwer 2021-10-01 Ai meneer Pieter Loftus, jou betoog laat my dink aan die houding: As jou siening nie is soos myne nie, dan is JY verkeerd. En as jy nie vir MY wil luister nie, dan vat ek my wa en trek oor die Drakensberg Dis 'n interessante artikel oor die voortrekkers

Franz Marx – swáár afskeid van ’n geliefde korrelkop

Louis van Niekerk 2021-10-01 Dankie Nic. Mooi gedoen.
Top