Kommentaar

Persverklaring: Woordfees TV verleng / Woordfees TV extended

LitNet 2021-10-07 Hallo Audrey, klik hier vir die program van 8 tot 10 Oktober: https://www.woordfees.co.za/wp-content/uploads/2021/10/8-10-Oktober-skedule_7_Okt_16h54.pdf

Crito reageer op Bettina Wyngaard

dawie malan 2021-10-07 Bedaar, mense, en crito, doet so voort.

Spoke

Raed-na-Gael 2021-10-07 Toe Hy skielik in hul midde, na sy opwekking, agter toe deure en vensters verskyn, skrik hulle want hulle dag dis 'n spook!

Persverklaring: Woordfees TV verleng / Woordfees TV extended

Audrey van der Merwe 2021-10-07 Ek wil graag die program van 8 tot 10 Oktober aflaai, maar kan dit nie opspoor nie. Kan u asb. vir my laat weet hoe ek dit kan kry? Baie dankie.

Press release: The first trilingual dictionary of Kaaps

Linda Sam 2021-10-07 Fantastiese nuus … Waar kan ek die woordeboek koop en wat kos dit?

Elders gesien: Die illusie van normaliteit

Jean Joubert 2021-10-07 Treffende misnoeë. Maar baie mense besef darem die abnormaliteit.

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Min Shaw 2021-10-07 Dankie, Henry, vir hierdie skrywe. My hart was so seer toe my bestuurder, Shaun Mynhardt, my die oggend geskakel het met die nuus dat my liewe vriend van 53 jaar, Franz Marx, oorlede is. Ek het Franz in 1968 ontmoet en in twee rolprente, ‘Jy is my liefl

Drome van ’n stadskind

Martin Labuschagne 2021-10-07 Diep-gevoelige gedig.

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Kaz McFadden 2021-10-06 Elke paragraaf is deurdrenk met deernis, respek en intieme kennis. Dankie hiervoor, Hen. Jy plaas mense soos Franz Marx waar hulle hoort, op die voorgrond!

Van organiese afval tot energie: enkele opmerkings

Charl+Cilliers 2021-10-06 Soos altyd, is die betrokke outeur se artikel baie aktueel en dus uitdagend en moeilik om te beoordeel!

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Ben Heunes 2021-10-06 Voorwaar 'n wonderlike gedagte, veral met die hoë pryse van boeke en as 'n pensionaris baie ondersteunend.

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Woutrine Theron 2021-10-06 Baie dankie, Henry, vir die omvattende en roerende vertellinge oor Franz.

Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof

Erich 2021-10-06 Gee my 'n persoon wat sê wat waar is... Maar tussen hakies wil ek net dit opmerk: baie van ons voorouers het stoomharte by die ossewaens gehad; baie van ons het remskoenharte by die stoomwaens. ~ C.J. Langenhoven Skeur jou los van jou eie nasie af

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Tammy Broli 2021-10-06 Dierbare Henry, hierdie skrywe van jou ontsluit nie net die uniekheid en genialiteit van Franz Marx nie, maar ook 'n tydperk van 'blom' van die 'nuwe' generasie kunstenaars van die Afrikaanse vermaaksbedryf na 1994. Ikone, soos o.a. Franz en jy, is hoofsa

Kalbaskraal is dood

Jonathan 2021-10-05 Knap gedaan, rou uit die pen. Die pen is inderdaad magtiger as enige swaard of gun.

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Annette Engelbrecht 2021-10-05 Dankie, Henry, dat jy so 'n deernisvolle, eerlike huldeblyk aan Franz bring. So sal ons almal hom onthou. Jou insig en kennis van sy talente, briljansie en bydrae as akteur, regisseur, skrywer en leermeester tot die bedryf is waardevol en skitterend verwo

kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Trix Pienaar: Commendatio-video

Pam Rosenkrantz 2021-10-05 Ek wil graag weet of jou flieks sal oopgestel word op Youtube. Ek sal graag dit alles weer wil kyk. Ek is Engels en getroud met ’n Afrikaans man. Ek het baie graag jou werk onder my oë gehad. Baie dankie vir die plesier om alles te kon volg en geniet.

Franz Marx: Hoeveel mense het jou “mentor” genoem?

Marlene Scholtz 2021-10-05 Franz Marx was "true to himself". Hy het sy lewe geleef elke dag op sy terme.

Afrikaanses van hul Suid-Afrikaans-wees onteien in erfenismaand?

Waldemar Gouws 2021-10-05 Baie dankie vir hierdie kerngedagtes, mnr. Sezoe. Dat die onagbare minister van kop tot toon 'n "phony" is (soos Salinger die term definieer) tref mens soos 'n laserstraal.

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Karin Retief 2021-10-05 Dankie, Henry, vir dit wat jy alles weet en deel. Jou liefde en passie vir die bedryf en sy mense is kosbaar. Franz se heengaan is 'n groot verlies.

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

David Rees 2021-10-05 Henry, wat jy geskryf het is verbysterend raak en ongelooflik omvattend. So very very well said, Sir! So very very well written! Thank you. ❤️

Franz Marx – swáár afskeid van ’n geliefde korrelkop

HENRY MYLNE 2021-10-05 Kort maar SO raakvattend. Veral gek oor sy gewoonte om 'n argument op die tafel te gooi en dan terug te sit vir die slagveld. SO tipies van hom! En dan die "tit for tat" met jou in DIE GEHEIM VAN NANTES en hy in JY IS MY LIEFLING!

Nuut by Flyleaf: Die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha

RETHA RIX 2021-10-05 Gaan dadelik die boek koop. Ek het so seker 2 jaar voor COVID-19 kos gegee vir ’n span mense wat die Bybel in ’n taal van die San vertaal het. Wonder of die projek klaar is. Ek dink van hulle was uit Botswana. Van die San-vroue kon nie Afrikaans of En

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Burgert Muller 2021-10-05 Dankie Henry, dit was kosbaar om te lees.

Afrikaanses van hul Suid-Afrikaans-wees onteien in erfenismaand?

Barend van der Merwe 2021-10-05 Ek het dit al baie lank vir mense gesê. Die universiteite is gerieflikheidshalwe geteiken deur mense en met ’n sweep geslaan. Onder meer deur baie prominente digters en ook natuurlik sommige nie-regeringsorganisasies en ander belanghebbendes. Maar dit

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Denver Vraagom 2021-10-05 Henry, baie dankie vir ’n pragtige skrywe. Gehuil ... Gelag ... Dankie ook dat jy al hierdie wysheid, op ’n persoonlike vlak, met my feel. Lief jou oneindig baie. Denver

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Deon Opperman 2021-10-05 Dankie, Henry, vir hierdie homage aan ’n man vir wie ek enorme respek gehad het. Een staaltjie: Dit was met moeite dat ek Franz oortuig het om, na soveel jare, weer as akteur op te tree en die hoofrol in Magspel te speel. Gelukkig vir my het ek daar

Hoezit, Fanie Viljoen!

Fanie 2021-10-05 Isabel, die tydskrif bestaan ongelukkig nie meer in enige formaat nie.

LitNet: Afrikaans onder een DAK

Hans Richardt 2021-10-05 LOL! Afrikaaps en Afrikaans is twee uiteenlopende tale, g'n niks onder een dak nie.

Die ongetemde stemme van Afrikaanse musiek

Hans Richardt 2021-10-05 Ek ondersteun nie sg sanger wat sy goeie orkes probeer dood skreeu nie. Dan moet sy skippie maar sink.

Veteraan

Hans Richardt 2021-10-05 Baie sg veterane het in lyf teruggekeer en hul kop het agtergebly.

Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof

Hans Richardt 2021-10-05 Ek stem heelhartig saam met die skrywer. Media24 het lesers verloor in politieke strewe wat lankal verval het in SA. Ons koop nie meer Afrikaanse boeke nie, want dis swak smaak, net soos die horde nuwe Afrikaanse sangers.

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Irma Huysamer 2021-10-05 Soveel pragtige herinneringe in hierdie artikel wat my laat lag en huil het. Dankie, Henry. Puik geskryf.

Verkiesingskoors of electile dysfunction?

Hans Richardt 2021-10-05 Hoe stem mens vir DA wat skielik politiek maak uit Afrikaans en US in Stellenbosch? Ek stem in Orania vir OVR. Buitendien, ons is ons eie munisipaliteit/dorpsraad hier. Ons het nou erkenning gekry op distrikvlak van Pixley ka Seme distriksmunisipaliteit e

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Nico 2021-10-05 Dankie Henry vir die insiggewende blik op dit wat van Franz ’n legende gemaak het ‒ dit help beslis om sy gedagtenis lewend te hou! Dankie ook vir alles wat jy vir Franz beteken het ‒ veral omdat jy hom gehelp het om in sy waarheid te glo.

Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof

Alpa 2021-10-05 Van die kommentaar illustreer presies die probleem. Van nog altyd? Haar gewaarwordinge is dieselfde as myne by aanlees van die kommentaar. Ons is nie almal so nie, maar baie van ons is. Ons kan maar net nie kritiek vat nie. En as jy nie vir my is nie (lee

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Brumilda van Rensburg 2021-10-05 Wat ’n lekker lag met ’n traan huldeblyk aan onse ikoon en leermeester, want ons gaan hom só verlang. Dankie Henry, briljante regisseur en liefdevolle vriend wat jy is. Brüms

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Sandra Temmingh 2021-10-05 Skitterende artikel!

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Hannes van Wyk 2021-10-05 Henry, mooier kon niemand die huldeblyk oor Franz skryf nie. Dit is pragtig en so waar. Jy het my terug gevat in tyd en net weer besef watter "grotes" daar in ons bedryf was. Franz se dood laat ’n enorme leemte ‒ as mens en as iemand wat ontsaglik bai
Top