Pasverskyn: Freek Robinson: Op die man af deur Freek Robinson

  • 2

Freek Robinson: Op die man af
Freek Robinson

Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624091455

Vir 45 jaar het Freek Robinson die grootste nuusgebeure in die ou én nuwe Suid-Afrika eerstehands beleef. As TV-joernalis en nuusanker was hy ’n gereelde besoeker in miljoene Suid-Afrikaners se huise.

In sy memoires deel Freek dít wat hy agter die skerms beleef het.

Dié boek verweef die lewe en loopbaan van een van ons land se mees gerespekteerde en geliefde joernaliste en gee ’n besonderse blik op die ingrypende nuusomwentelinge in ons onlangse geskiedenis.

  • 2

Kommentaar

  • Anthony "Speedp" Wilson

    Ek was dié boek al lank te wagte. Regtig gedink jy sou dit nie lank na 1994 skryf nie. Baie geluk. Kannie wag om dit te lees nie. Soos ons op Facebook sê, "Dankie vir die deel!" STERKTE!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top