Die Woordfeesbundel is op Vrydag 6 Maart bekendgestel. Remona Voges het foto's van dié geleentheid geneem.

Woordfeesbundel 2020

Jonathan Amid en Naomi Meyer

Gerrit Rautenbach en Jacques Myburgh

Naomi Bruwer en Madri Victor

Anske van Niekerk

Danie Marais, Anske van Niekerk en Ed Beukes

Danie Marais

Rodger Gibson en Gerda Taljaard

Suzette Kotzé-Myburgh

Ed Beukes

Karen Meiring

Tenita Kidelo en Cliffordene Norton

Elmarie Dercksen en Naomi Meyer

Marie Toerien en Francois Botha
Kommentaar
My kortverhaalbundel Bitter Daisies verskyn binnekort by Turksvy Publikasies. Dis ook die titelverhaal van Woordfees 2020; alles te danke aan Du Toitskloof Wyne.