FW de Klerk se afsterwe op 11 November 2021 het aggressiewe en verbitterde kommentaar ontlok wat wys hoe hy as politieke figuur sy vyande saamgesnoer het in hul misnoeë oor sy bydrae tot Suid-Afrika. In die podsending kyk ons op meer komplekse wyse na De Klerk, en die laaste Rubicon wat hy nie kon oorsteek nie. Wat is die uitdaging wat sy nalatenskap aan ons as Suid-Afrikaners stel?


Kommentaar
Wilhelm Verwoerd, dit maak nie saak hoe en hoeveel keer mnr De Klerk verskoning vir apartheid gevra het nie - julle sal nooit tevrede wees nie! Sy verskonings kom uit sy hart.
@Brenda, stem 100% saam!!
Fassinerende onderhoud. Geluk aan al drie deelnemers. Julle laat reg geskied aan die komplekse aard van FW de Klerk. Ek brei uit op spesifieke aspekte by https://www.facebook.com/fanie.cloete.98/.