Wilhelm Verwoerd

Wilhelm Verwoerd is ’n senior navorser en fasiliteerder verbonde aan Studies in Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch.

FW de Klerk en die laaste Rubicon

Christi van der Westhuizen, Adrian Lackay, Wilhelm Verwoerd Onderhoude 2021-11-22

FW de Klerk se afsterwe op 11 November 2021 het aggressiewe en verbitterde kommentaar ontlok wat wys hoe hy as politieke figuur sy vyande saamgesnoer het in hul misnoeë oor sy bydrae tot Suid-Afrika. Wat is die uitdaging wat sy nalatenskap aan ons as Suid-Afrikaners stel?

Top