FW de Klerk en die laaste Rubicon
2021-11-22FW de Klerk se afsterwe op 11 November 2021 het aggressiewe en verbitterde kommentaar ontlok wat wys hoe hy as politieke figuur sy vyande saamgesnoer het in hul misnoeë oor sy bydrae tot Suid-Afrika. Wat is die uitdaging wat sy nalatenskap aan ons as Suid-Afrikaners stel?
