Reguit met Robinson: ’n Derde Zoom-gesprek met Helmuth Reuter

  • 2

Freek Robinson gesels met Helmuth Reuter oor wat ons tans weet van hierdie nuwe variant, en wat ons op hierdie stadium nie weet nie.

  • 2

Kommentaar

  • A pleasure to hear from such an esteemed medical practitioner. Thank you for this great interview.

  • Magda Coetzee

    Awesome ons wetenskaplikes hier op eie bodem, Helmuth en Susan, Johan Coetzee wat reeds 2012 deur jou gediagnoseer is met reumatoïde artrits en sedert 2016 tweeweekliks Humira 40mg spuite kry (INFLAMASIE HOOGSENTIEF) het Januarie saam met ons gesin, COVID-19 opgedoen en van ons drie het hy die meeste weerstand daarteen gehad. Pa ses weke in MediKliniek en ma tuis versorg, deur Johan!! ONGELOOFLIKE WERK AAN ONS MEDIESE DISSIPLINES, mense wat ons wetenskaplikes se werk as 'fake newes' afmaak, mis die geleentheid om die voordeel wat ons wetenskaplikes se navorsing beter lewenskwaliteit vir ons land se mense bring, sterftes meer en meer kan voorkom.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top