LitNet2021-12-29Therese, op ons voorblad, regs onder op 'n rekenaar of heel onder op 'n foon, sit die skakel. Die opskrif is LitNet Nuusbrief en direk daaronder kan jy jou besonderhede laai.
Dirk Vercuil2021-12-29Beste Bertus
Ek lees nog so lekker, toe is ek by die einde...
Ons het nog net een keer telefonies gesels, 'n tyd gelede.
Ek hoop ons kan nog verder in persoon gesels.
Ons golflengte het verskeie anekdotes wat ek met jou kan en wil deel.
Jy sal dit ka
Estelle ( Delport) Buitendag2021-12-28Elise, ek geniet jou "vertellings" baie!
Dit is meer as net essays.
Jou skryfvernuf en voorstelling van die karakters is puik!
Wanneer ek klaar gelees het, ken ek elke persoon👏👏👏
Anna-Marie2021-12-27Ek stem saam. Dit was 'n insiggewende huldeblyk aan 'n besonderse man. Hy laat 'n groot leemte in die rolprent- en televisiebedryf, en aan diegende van ons wat net so lief vir geskiedenis was soos hy, en dus sy dokumentêre so geniet het.
Barry Scholtz2021-12-27Absolutely gripping Elise. Undescribeable memories coloured by a unique language which you speak so well.
I left Grt 1958 but remember everything clearly.
At Bergers everything in the window was "and 11 pence" 😁
The only other person who had a cha
Marijke2021-12-27My gunsteling gediggie is sever die ene van 26 Sep.
In my vorige lewe
was ek ’n swerwer
van nêrens
op pad
na êrens
altyd op soek
na betekenis
Deesdae is ek
’n wandelaar
van hier na daar
om die skatte
wat ek gevind het
uit te deel
Estelle (nèe Wessels) Pienaar2021-12-26Lekker herinneringe! Ek & Estelle (nèe Delport) praat nog laaang stories oor ons kinderdae in GR. Die Laubschers was goeie vriende daai jare. Oom Jack & pragtige Tannie Dorothy wat in die groot huis naby die Laerskool Volkskool gebly het. Nicky
Estelle Kruger2021-12-26Dankie Almal, vir julle bydraes.
En dankie vir LitNet - die virtuele huis met baie wonings - dat daar 'n kamer is waarin ek my bondel rommelrige skryfsels kon laai.
Cora de Wet2021-12-25Dankie Estelle. Al jou skrywes het ek gelees en dit só geniet!! Veral die klank en beskrywings en gedagtes. Dit sal 'n goeie bundel maak.
Ja, waar is weg? Daaroor kan 'n mens filosofeer. Dis relatief ...
Corrine Botha2021-12-25I received this book as a gift. The syrup for the baklava: is 1.2 kg sugar correct? And the bread, is 600ml water and 2kg cake flour and 5ml dry instant yeast correct? Looking forward to hear from you!
Juliana Heymans2021-12-25'n Mens raak sommer persoonlik betrokke by die dagboek, want die woorde laat jou hoor en sien en voel.
Mag die swerwer wat nou wandelaar geword het rustig wees in hierdie spesiale tyd.
Anthony "Speedo" Wilson2021-12-25Dankie Voorsitter! Hierdie is 'n puik dokument wat op die aller belangrikste aspekte van taal konsentreer en dit uit lig. Jy kan nie 'n minister soos dié hê wat nie na geleerde en opgevoede mense luister nie. In Robert Pearce se gedig "Lied vir Azania/S
Johannes Cilliers2021-12-24Mnr, Bosman, dankie vir u skrywe. In die proses wat FW de Klerk in Februarie 1990 afgeskop het, was een van die belangrike kernelemente die beloftes wat hy aan die blankes gemaak het. Mense het hom vertrou en Ja gestem.
Annora Eksteen2021-12-24Dankie Evita. Baie nodig, welkom en wonderlik dat verhoogstukke op die internet beskikbaar gestel word en nie verlore gaan nie. 'n Groot nalatenskap en seisoengeskenk so voor die nuwe jaar van 2022.
Frina Visagie2021-12-24Sjoe Elise maar hoe vêr vat jy my nie terug nie. Na tye van onskuld en blink oë met Pa, Ma en familie. Veral my Pa was soos ’n kind oor Kerstyd, en Kersfees was nooit weer dieselfde sedert sy dood nie. Maar dankie Here, dat die kernboodskap van Kersfe
Elsanne McNaughton2021-12-24Onse dorp met sy neerdrukkende hitte, vlieë, muskiete en sonbesies verruil ek vir niks! Ek geniet dit altyd om jou geskryf te lees Elise. Well done once again.
Lana Jacobs2021-12-24Terry, baie geluk; ’n pragtige gedig vol diep hartsgeheime! Ons wil almal vlug maar het tog behoefte aan "iemand" wat genoeg omgee om saam te gaan!
Johannes Slabbert2021-12-24Ek het nie die regte komposisie van woorde om hierdie kosbare "dagboek" nie. Dis te veel, te groots, te oorweldigend om dit op een slag te verorber. Dit sal tyd neem om elke stukkie te laat insink en te laat inkubeer. Eers dan sal die rykdom van die bete
Hans Richardt2021-12-23FW de Klerk het een-man-een-stem vir swartes gegee. PW Botha het na 1983 stemreg aan Indiërs en bruines gegee en Art 36 van Ontugwet oor gemengde huwelike geskrap. Daarom kon Elna se van Boesak word. Daar was ook gemengde woonbuurte, soos die een waar Ch