Die Zondo-kommissie-verslag: slegs inligting, nie getuienis
Het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) kapasiteit om dié wat in die Zondo-kommissie se verslag oor staatskaping geïmpliseer is, strafregtelik aan te kla en te vervolg? Freek Robinson gesels met adv Glynnis Breytenbach, DA-LP, DA-woordvoerder oor justisie en voormalige staatsaanklaer.


Kommentaar
Glynnis reageer nie op email nie, wat moet mens doen om die DA se aandag te trek?