Kommentaar

Spade Reën Sending (Blourokke)

johnBoraine 2022-01-17 Môre Johan. Ek is 60 jaar in SR; kan jy asb die konstitusie van SR vir my mail. Groete, John.

Matriekvraestelle: Wiskunde (2018)

LitNet 2022-01-17 Hallo! Dankie vir die e-pos. LitNet se kundiges en onderwysers stel meestal unieke vraestelle en oefeninge vir leerders op en dis hier te vinde: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Valk Bonthuys 2022-01-16 Dankie

Elsa Winckler, iemand wat lief is vir die liefde

Marietjie Warrington 2022-01-16 'n Puik resensie, Izak - omskrywend en deeglik tot op die been! Dankie hiervoor.

Dis groter as net Djokovic

Heidi 2022-01-16 This is what I call a result: https://www.dailymail.co.uk/news/article-10407575/Novak-Djokovic-DEPORTED-federal-court-REJECTS-visa-appeal.html Dis tyd dat die anti-vaksers op hulle herrie kry.

Hersien jou gedagtes oor Afrikaans, minister Nzimande

Chris Erasmus 2022-01-16 Ek verstaan almal se kommer oor die miskenning of vertrapping van Afrikaans. Ek sien dit egter dat Afrikaans nie 'n groter inspuiting kon kry as wat Nzimande en sy trawante mee besig is nie. Die geskiedenis het mos telke male bewys, sodra jy iets vertrap

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Lettie van Aswegen 2022-01-16 Uitdagende tema.

Dis groter as net Djokovic

S van Zyl 2022-01-16 Hy hoef natuurlik net een wedstryd te verloor, dan is hy uit.

Hulde aan Herman Binge

Marius Bakkes 2022-01-16 Uitstekend.

On The fall of the University of Cape Town by David Benatar: a discussion

Tapuwa Leo Mataruka 2022-01-15 The fact that someone with outstanding education accolades can write something like this, assuming they have acquired exposure, understand research methodology and have learnt how to view things with an impartial world view, is the very reason why I think

Louis Eksteen (1930–2001)

Annora Eksteen 2022-01-15 Dankie Erika, en ook vir al die ander skrywersprofiele. Dit is meer as goud werd vir nou, en ook vir toekomstige geslagte.

Sondes van die vaders besoek die kinders

George Pieter Redelinghuys 2022-01-15 Dankie, Jean, vir jou mooi pertinente interpretasie van die alombekende Bybelvers. In hierdie konteks kan 'n ewe bekende Bybelvers aangehaal word: "Vergewe hulle, Vader, want hulle weet nie wat hulle doen nie." Mense word nie rassisties gebore nie, maar w

Louis Eksteen (1930–2001)

Erika Terblanche 2022-01-15 Baie dankie vir die inligting. Ek sal die regstellings aanbring. Groete Erika Terblanche

hierdie vakansie

Marie Porter 2022-01-15 Ek glo die natuur se olie en salf het hierdie vakansie die gewensde kure bewaarheid. Mooi verwoord.

Louis Eksteen (1930–2001)

Annora Eksteen 2022-01-15 Ek is tans besig om deur Verse van 'n landloper te lees en te herlees, beter te waardeer en vandaar die weer gou kom kyk hier. My pa se neef (ook Louis Eksteen), wat Nefie genoem is en op 21 oorlede is in 'n karongeluk, was nie deel van 'n tweeling nie.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Glynnis Breytenbach

Andries 2022-01-14 Glynnis reageer nie op email nie, wat moet mens doen om die DA se aandag te trek?

Dis groter as net Djokovic

Heidi 2022-01-14 Mnr. Claassens, ek kan nie genoeg saamstem nie. D het beslis nie die statuur van 'n Federer óf 'n Nadal nie. Hy is net nog 'n voorbeeld van 'n bevoorregte sportman met geen maniere en beslis geen selfbeheersing.

On The fall of the University of Cape Town by David Benatar: a discussion

Joan Hambidge 2022-01-14 Thanks Paul Murray. I agree on the idea of "Die Oop Gesprek" and David Attwell foregrounds problematic issues at UCT. The race debate (Neville Alexander vs. Max Price), the Vegan debate that caused a fracas and divide between white and black staff members

On The fall of the University of Cape Town by David Benatar: a discussion

Breyten (Buitetjank) Breytenbach 2022-01-14 I need to apologize to you, David Atwell, for the rather brutal shortcuts I allowed myself which may have suggested that I did not appreciate and admire your sensitive analysis of the book written by David Benatar on the fall of the impossible dream of th

Eet my woorde: Inskrywings (2)

LitNet 2022-01-14 Goeiemiddag Charlotte, Hier is meer inligting: https://www.litnet.co.za/skryfkompetisie-eet-my-woorde/.

Eet my woorde: Inskrywings (2)

Charlotte Beuke-Muundjua 2022-01-14 Goeiedag, ek wil graag my gedig inskryf maar verdwaal liederlik die inskrywingsblad. Gee rigting, groot asseblief. Groetnis

Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Bianca Otto 2022-01-14 Ek gee EAT graad 8-11 en benodig al die moontlike hulp.

On The fall of the University of Cape Town by David Benatar: a discussion

Paul Murray 2022-01-14 Reading the review shows the complexities of the situation and the continued need for what my teacher taught us to have, viz. 'Die Oop Gesprek'. I will be re-reading as there is much one can take away from the review.

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Elsa Bezuidenhout 2022-01-13 Dankie ... ’n uitdaging om deel te neem.

Commendatio: Van Ewijck-prys toegeken aan Ingrid Glorie

Herman Meulemans 2022-01-13 Een betere ambassadeur om de culturele betrekkingen tussen Zuid-Afrika en Nederland te promoten vind je niet. En wat me in haar pennenvruchten altijd opvalt, is dat ze kristalhelder schrijft in het mooiste Nederlands. Om van te snoepen. Van harte profici

Nuwe jaar, nuwe jy?

Selwyn Milborrow 2022-01-13 Dankie, Bettina. Ek't lekker gelees! Sien nêrens twak nie.

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Schönrad (Stander) Jordaan 2022-01-13 Baie dankie vir hierdie heerlike uitdaging so aan die begin van 'n spiknuwe jaar.

famous vuiste

Morné Du Preez 2022-01-13 Treffend en besonders gepen. Ek lees graag meer van jou werke.

Uiters aansteeklik: In die tyd van die gif deur Dana Snyman

Anne-Marie 2022-01-13 Dankie Charl, dis fantasties.

Cliffordene Norton se nuwe skryfwerk: ’n onderhoud

Cecilia Slykhuis 2022-01-13 Ek is 'n romanza-skrywer en ek ken Cliffordene van Lapa se dae af. Interessante mens met hope talent, ek is bly sy gebruik dit. Goeie onderhoud, mens kan haar unieke stem hoor.

hierdie vakansie

Marie-Elize 2022-01-12 So raak gestel. Ek neem sommer weer verlof.

Skryfkompetisie: Eet my woorde

Laurette Hitchcock 2022-01-12 Dankie vir die geleentheid om deel te neem. Het dit geniet om bietjie buite die boks te dink!

Cliffordene Norton se nuwe skryfwerk: ’n onderhoud

Priscilla Norton 2022-01-12 Ek wou so graag hê sy moet vir 'n engineer of dokter gaan leer, maar sy was vasberade om joernalistiek te gaan doen. Ek is bly sy het by haar besluit gebly. Dis haar werk. Haar passie. Haar lewe is boeke. Sy het 'n foto in NWU se biblioteek tussen boeke.

hierdie vakansie

Chris Schutte 2022-01-12 Willem , die gedig klink of dit vir my geskryf was. Netjies!

On The fall of the University of Cape Town by David Benatar: a discussion

David Attwell 2022-01-12 Thank you, Breyten. I would not want to get on the wrong side of the (spirit of) Martin Versveld, especially if he expressed himself this way. But I’m trying to get the measure of your comment. Could ‘philosophistry’ and ‘talibaans’ come from th

Dis groter as net Djokovic

Gustaf Claassens 2022-01-12 Kishoue, Bettina. Jy 'wen' in skoon stelle. Niemand sal betwyfel dat Djokovic 'n goeie tennisspeler is nie. Sy 20 'Grand Slam'-titels staan as bewys daarvan. Hy's soos 'n robot van die agterbaan vanwaar hy teestanders tot oorgawe dwing. En dis waar dit op

hierdie vakansie

Jay Purdon 2022-01-12 Powerful motivation that speaks right to the core of one’s soul. Dit is presies, presies hoe ek, tot in my binneste, voel. Pragtig.

Dis groter as net Djokovic

F C 2022-01-12 Sy agent het die vorm ingevul en die verkeerde blokkie gemerk. Djokovic het reeds volledige verklarings gedoen oor vele aangeleenthede deur die skrywer aangehaal. Die les is dus dat, voordat jy op jou perdjie klim, wag eers op kommentaar voordat jy opklim

Duiwelsdrek en skoonveld

Martin Vermeulen 2022-01-12 Uitstekend!

Nagereg

Herman Lategan 2022-01-12 Lieflik, mal daaroor.
Top