David Attwell2022-01-19Dear Elisa,
Thanks for inviting me to respond. There is nothing ad hominem in my review of David Benatar’s book. It is respectful of him and of his discipline. The form of the review is one measure of this, among others.
You write, ‘it seems to
Catharina Helena van Zyl2022-01-19Ek gee tuisonderrig vir Graad 7 kinders, dus wil ek nou eers hersiening doen van die Graad 6 werk, voor ons die Graad 7 werk aanpak.
Christine2022-01-19Dankie vir die roerende en korrekte opsomming van Ina se boek, ek het dit gelees en ook Ina persoonlik ontmoet, sy is 'n pragvrou, ek was self deur trauma en dit het my werklik moed gegee opnuut.
Rudi2022-01-19Wie’t vakansie nodig … wanneer ‘n mens met soveel digter-inspirasie aangevuur word … om hierdie lewenstog aan te durf … of tot die volgende Desember-vakansie uit te hou, of eerder om weer deur ‘n vakansie-gedig vernuwe te word.
Bravo!
LIZZIE SCHEEPERS2022-01-19Dit is 'n boek wat elke huisgesin moet koop. Daar's gebeure wat op ons hedendaagse lewe van toepassing is; talle mense ondervind dit net op ander maniere.
F C2022-01-19Die volgende inligting is uit: https://www.health.gov.au/resources/publications/coronavirus-covid-19-at-a-glance-17-january-2022
As at 3pm on 17 January 2022, a total of 1,425,501 cases of COVID-19 have been reported in Australia, including 2,698 deaths,
Christa Hahn2022-01-18Male sonder tal het ek saam met Tony Meyer, baie bekende kroegman wat oor die 30 jaar by die Hotel Drostdy gewerk het op die stoep gesit en die stoete gade geslaan. Omdat 'n kroegman ook 'n biegvader was, het hy die hele dorp se laste en vreugdes geken. V
Riaan van Zyl2022-01-18Ek dink dat Elise met gebruikmaking van Grafrikaans baie ouer, destydse bewoners van ons plattelandse gebiede, veral die Graaff-Reinetters, terugneem na hul jeugjare en daarop gewys hoe sulke gebruike en waardes in moderne tye bloot verdwyn.
’n Outyd
Reusedwerg2022-01-18Begrafnisse is nie meer soos vroeër jare s'n nie. In my kleintyd-jare was dit gewyde oomblikke. Jy is geskrop, skoon aangetrek en in skoene ingedruk. Kan nie sê ek was al by baie nie. Hou maar liewers verby. Vir my ’n te treurige gebeurtenis. Was ook
Annora Eksteen2022-01-18Hoe heerlik ‒ en om daarvan te lees met die artistieke foto's daarby. Road trips is baie nice en nie vir sissies nie. Sover doen julle uitstekend en indien nie: call 911! Ek en my dogters kon ’n hele paar doen nadat ek geskei is. Op ’n Karooplaas is
Elisa Galgut2022-01-18Dear Joan
Many thanks for your comments, and for engaging the issues. Let me try to explain my views more fully.
Re the vegan debate ‒ I personally don’t think that the issue highlights differences in the Faculty. Pretty much everyone - bar 8 su
LitNet2022-01-18Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Ek is onseker waarna jy op soek is, maar dalk kan jy na LitNet se indeks van vraestelle kyk: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te si
Ansie Malherbe2022-01-18Baie dankie Elise Bishop. Dit is presies hoe ek my eie oupas en oumas se begrafnisse op Graaff-Reinet onthou. Soveel herinneringe terug gebring.
H DE BRUIN2022-01-17Mnr. Claassens, jou kommentaar is identies aan my mening oor Djokovic. Ek het op ’n ander forum ’n soortgelyke mening as joune gelig en is behoorlik daaroor aangevat. My mening is dat antivaksers almal op dieselfde wa spring en saam skree, maar dat hu
Joan Hambidge2022-01-17Dear Elisa
You write: "Prof Attwell repeats the claim that there is "more at stake" than Prof Benatar seems to understand, and yet he fails to show what this "more" is, and how it answers to Prof Benatar's concerns about the failure of UCT. It's easy to
Rory Sullivan2022-01-17Baie, baie mooi. Maak my sommer hartseer. Kan die stoetwaens so goed onthou. Sien nou nog vir die dorp se prokureur Gerrie Smit op aandag staan met my broer se begrafnis in 1970.
Fred2022-01-17Aan alle naskuriges en oningeligtes,
Ek sal ten laaste my mening, of sal ek dit noem geopenbaarde wysheid van bo, wat nie aan almal gegee word nie, tog hulle wat Hom waarlik liefhet en sy wil volbring, aan u meedeel soos die Woord van God wat deur die
Elisa Galgut2022-01-17Professor Attwell, in his reply to Prof Breytenbach's comments, says that Prof Benatar's book "comes from a distinct philosophical position". I must disagree; indeed, it's hard to understand exactly what Prof Attwell means by this. Does one need a degree