Kommentaar

Graad 6: Wiskunde – deling van heelgetalle

Marie-Louise 2022-01-26 Goeiedag ek is asb op soek na werkvelle vir Afr en Eng, graad 4 en 5, asb.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2009–2010)

LitNet 2022-01-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te kyk wat alles daar beskikbaar is. Klik

Die kind se naam is Anneke deur Juliana Coetzer: ’n resensie

Scholtz Maritz 2022-01-26 Ek verkies waarneem bo observeer. Indien spiritualiteit geestelikheid is, is geloof myns insiens 'n vorm of tipe van geestelikheid.

Nuut by Naledi: Reisgenote deur Joanita Erasmus-Alt

LitNet 2022-01-25 Charmaine. LitNet is nie 'n uitgewer nie. As jy Naledi wil kontak, gaan asseblief na hulle webruimte. https://naledi.co.za/

Nuut by Naledi: Reisgenote deur Joanita Erasmus-Alt

Charmaine Ingram 2022-01-25 Middag ek is Charmaine Ingram. Mag ek asb my boek wat ek geskryf het vir julle email?

Vrymesselary voor die aanvang van die Suid-Afrikaanse Oorlog

Alta Stander 2022-01-25 Ek stel belang asseblief.

Aan Jaco – die gees en siel

Jan. 2022-01-25 Jo, ja-nee ek het begin kyk meer na die Siel en Gees. Het gelukkig by my Past antwoorde gekry en dit sal ons dan Sondag hoor. Maar as gelowige mense ander so slegsê weet ek waaragtig nie. Dank die Vader ons kerk en kerke om ons loop met liefde in hul har

Weesmens

Jana Louw 2022-01-25 Baie mooi gedig sussa.

Eet my woorde: Inskrywings (11)

Corne 2022-01-25 Baie dankie vir die terugvoer.

Eet my woorde: Inskrywings (11)

LitNet 2022-01-25 Goeiemôre Corne, Dankie vir jou navraag. Ons plaas inskrywings in groepe van 40 in die volgorde waarin ons dit ontvang het. Daar gaan nog groepe verskyn.

Persverklaring: Die SA Akademie se Taalkommissie vir 2022 tot 2024

Elric Pretorius 2022-01-25 Baie geluk aan al die nuutverkose lede. Afrikaans is die wenner met só ’n gedugte span!

Desember

Riaan Esterhuyse 2022-01-25 Pragtig meester

Persverklaring: Die SA Akademie se Taalkommissie vir 2022 tot 2024

Corlietha Swart 2022-01-25 Hartlik geluk aan die nuutverkose TK-lede!

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2009–2010)

Lenoducia 2022-01-25 Benodig vraestelle en notas vir wiskundevraestelle 1, matriek.

Emeritusaartsbiskop Desmond Mpilo Tutu as "messiaanse" figuur gehuldig

Etienne Viviers 2022-01-24 Dankie hiervoor, Raymond. ’n Boeiende artikel. Dis net jammer oor al die giftige kommentaar hieroor op Facebook, geopper in ’n klaarblyklike poging om vandag nogsteeds die onverdedigbare sisteem van apartheid te probeer verdedig.

Desember

Kobus Kuyler 2022-01-24 Brilliant. Diep woorde my vriend 🙏🙏

Desember

HB Senekal 2022-01-24 Willem, jy het Godgegewe talent om emosie op so ’n wonderbaarlike wyse te verwoord. Jy trap diep spore alreeds.

Desember

Kobus de Jager 2022-01-24 Baie besonders. Dis asof ek self daar was.

Eet my woorde: Inskrywings (11)

Corne 2022-01-24 Is almal of net sekere mense se gedigte geplaas?

Pieter Uys (1956–2022)

Liesl 2022-01-24 Dis baie mooi, Juan.

Emeritusaartsbiskop Desmond Mpilo Tutu as "messiaanse" figuur gehuldig

Gerhard Mkhonto van Zyl 2022-01-24 Dankie vir hierdie besondere boodskap, Raymond (kollega, kameraad). Mens kan net hoop dat individue sowel as groepe wat hierdie buitengewoon liefdevolle en geliefde mens, agent van insig in en vergifnis vir die mens se toegee aan onkundegebaseerde vooroor

Hélène Passtoors: The life and times of an MK soldier

Sifiso 2022-01-24 Ek kan nie Hollands praat… And how we so soon forget. Thanks again comrade-sister💪🏿

Desember

Willemien Jansen 2022-01-24 Baie diep mens. Moontlik kom Hy jou nie net haal vir 'n slaap nie maar Jesus is op pad om Sy kinders te kom haal.

Desember

Rudi 2022-01-24 UITSTEKEND. Hoe kan toegelaat word dat Afrikaans onderdruk word, wanneer daar nog soveel is, om oor te skryf soos met hierdie gedig. Hiermee ‘…stap sy uit die kombuis…’

Desember

Mariè Porter 2022-01-24 'n Voorreg om as ouer en kind saam storie te kan lees en dan rustig saam deur die slaap oorval te word. Mooi verwoord.

Desember

Esme van der Colff 2022-01-24 'n Pragtige gedig oor pa en dogter. Welgedaan!

Desember

Peter Horn 2022-01-24 Ag Willem so mooi. Jy is soos hulle dit in Engels uitdruk baie gifted!!! Groete Peter

On The fall of the University of Cape Town by David Benatar: a discussion

Elisa Galgut 2022-01-24 Hi David I did not mean my comments to be personal so I'm sorry you took them that way. Disputatio finit. Regards Elisa

Elders gesien: Meat Loaf in Swapo-wêreld

Yolanda 2022-01-24 Dis 'n pragtige verwoording vir die diep gevoel wat Meatloaf se musiek gebring het. Ek onthou van musiek insmokkel om na die lirieke te luister wat 'n jong hart so diep geraak het. Nou is ons ouer en “objects look closer in the rearview mirror”. Mea

Ekstasis and the intricacy of intimacy

Annora Eksteen 2022-01-24 Sounds lovely.

Die paartie-tapes

Reusedwerg 2022-01-24 Ek glo daaraan mens moet nooit sê die ou dae was lekkerder nie. Maar jy kan nie stry nie, dit was darem lekker dae gewees. Ek kan die huis, garage, waenhuis of watter plek ook al se paarties goed onthou. Was self DJ, barman, partykeer chauffeur ook gewee

Hoekom het Lindiwe Sisulu nog ’n werk?

F C 2022-01-24 Dit is duidelik dat die President die ANC sy "Über alles" gemaak het en 'n skeuring ten alle koste sal vermy. Die opstandiges weet dit en kom dus weg met omstrede uitsprake.

On The fall of the University of Cape Town by David Benatar: a discussion

David Attwell 2022-01-24 Dear Elisa, This has become more rhetorical than it needs to be. You say, in essence, that I don’t explain why I think context matters; you infer from this that I am covertly in sympathy with the Fallists; you infer further, in your final paragraph,

Swerfjaar vir seniors, aflewering vyf: ’n Road trip is nie dieselfde as ’n motortoer nie

Griet 2022-01-24 Dit voel soos ‘n reisjoernaal van ‘n vriendin. Die dikbriewe vol fotos van lank gelede. Boonop ryg julle die kontinente soos gebedekrale in. Ongelooflik lekker. Baie dankie, Marita. Dis so lekker om saam met julle te reis! Sien uit na die volgende ho

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Ralph Barnard 2022-01-23 Wat 'n puik gesprek met Anton van Niekerk, die wyse gelowige. Jammer ek kom nou eers daarop af.

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel (vierde kwartaal)

Amori 2022-01-23 Ons het 'n seun in graad 4 en dogter in graad 1. Wil graag ekstra werk met hulle doen.

Hoekom het Lindiwe Sisulu nog ’n werk?

Belastingbetaler 2022-01-23 Mnr Clinton, wie dink jy betaal haar salaris? En ons betaal dit dat sy haar mond kan uitspoel oor die regbank? Gelukkig vir haar is haar baas ruggraatloos en waarskynlik bang vir haar.

Swerfjaar vir seniors, aflewering vyf: ’n Road trip is nie dieselfde as ’n motortoer nie

Joke d'Ath 2022-01-23 Dankie vir die road trip saam met julle. Ons is nou te oud daarvoor maar het wel in ons jong dae lekker in ons land rondgery. Nagte vasgesit in die modder op afgeleë plekke natuurlik nog sonder selfone. Gaan jy hierdie reiservarings in boekvorm uitgee? A

Hoekom het Lindiwe Sisulu nog ’n werk?

Charl Adams 2022-01-23 Cyril die Swyger kan nie meer stilbly oor hierdie opstandige lid van sy kabinet nie. Sy stilswye sal net haar kant versterk in hul sieninge en hy loop boonop die risiko om deur sy eie ondersteuners as 'n twyfelende leier gesien te word. Eintlik dwing ha
Top