Promosie: Die nuutste Francine Rivers nou by Bargain Books

  • 2

(Scroll down for English)

Nou te koop by Bargain Books!

Titel: Sy is myne
Skrywer: Francine Rivers
ISBN: 9781431625895
Uitgewer: Struik Christian Media

1875.

Wanneer Kathryn Walsh in die myndorp Calvada aankom, is liefde die laaste ding waaraan sy dink. Haar welgestelde stiefpa het haar weggestuur uit Boston om ’n erflating te kom opeis van ’n oom wat sy nooit geken het nie: ’n klein koerantkantoortjie in die hoofstraat van ’n dorpie vol bordele en kroeë, ook ’n skynbaar waardelose myn. Kathryn besluit om haar oom se koerant weer op die been te bring en bevind haar kort voor lank midde-in ’n storm tussen twee van Calvada se magtigste mans. Kathryn is egter vasbeslote om aan te hou sê – en skryf – waarin sy glo.

Matthias Beck, kroeg- en hoteleienaar, sien onmiddellik dat die beeldskone, uitgesproke rooikop net so vasberade soos haar oom is. En hy weet haar strewe na geregtigheid kan ook háár dood veroorsaak …

Die aantreklike hoteleienaar en die eiesinnige juffrou Walsh sien dat hulle tog vir dieselfde ding baklei: ’n dorp waarop hulle trots kan wees.

Almal wil graag ryk word in dié myndorpie, maar dit is ’n liefde baie kosbaarder as goud wat almal in die dorp uiteindelik sal red.

Now available at Bargain Books!

Title: The lady’s mine
Author: Francine Rivers
ISBN: 9781496463104
Publisher: Christian Art Media

New York Times bestselling author Francine Rivers returns to the California frontier in this sweeping, romantic tale of a displaced New England suffragette, a former Union soldier disinherited by his Southern family, and the town they for which they join forces to save.

1875.

When Kathryn Walsh arrives in tiny Calvada, a mining town nestled in the Sierra Nevadas, falling in love is the farthest thing from her mind. Banished from Boston by her wealthy stepfather, she has come to claim an inheritance from the uncle she never knew: a defunct newspaper office on a main street overflowing with brothels and saloons, and a seemingly worthless mine. Moved by the oppression of the local miners and their families, Kathryn decides to relaunch her uncle’s newspaper―and then finds herself in the middle of a maelstrom, pitted against Calvada’s most powerful men. But Kathryn intends to continue to say―and publish―whatever she pleases, especially when she knows she’s right.

Matthias Beck, owner of a local saloon and hotel, has a special interest in the new lady in town. He instantly recognizes C. T. Walsh’s same tenacity in the beautiful and outspoken redhead―and knows all too well how dangerous that family trait can be. While Kathryn may be right about Calvada’s problems, her righteousness could also get her killed. But when the handsome hotelier keeps finding himself on the same side of the issues as the opinionated Miss Walsh, Matthias’s restless search for purpose becomes all about answering the call of his heart.

Everyone may be looking to strike it rich in this lawless boomtown, but it’s a love more precious than gold that will ultimately save them all.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top