Inligtingstegnologie-vraestelle: Februarie/Maart 2012

  • 6

Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).

Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Inligtingstegnologie V1 Februarie/Maart 2012
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Inligtingstegnologie V2 Februarie/Maart 2012

Memorandum: Inligtingstegnologie V1
Memorandum: Inligtingstegnologie V2
Vir nog inligting en om verdere lêers af te laai, besoek hierdie webwerf.
 

  • 6

Kommentaar

  • Hi, waar kan iemand ou toets- en eksamenvraestelle kry vir jou Graad 10-kind vir Inligtingstgnologie?

  • Hi, is daar enige riglyne beskikbaar oor die tydsduur vir 'n graad 11 IT-praktiese eksamen/toets in die derde kwartaal?
    Dankie.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons beskik ongelukkig nie oor hierdie riglyne nie. LitNet kan wel help met ekstra vraestelle en memo's waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet probeer soveel moontlik verskillende vakke se vraestelle in die hande kry. Ons het nie vraestelle van alle vakke nie, maar vra kundiges om dit op te stel en voeg dit by sodra ons dit het. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top