Ôs moet oek ôse milestones celebrate

  • 1

........

Ôse elders en oumas en oupas en community leaders en imams was living en breathing proof van ôse history, especially ôse mense wat in Bo-Kaap en District Six gebly’t en forcefully removed was deurie Group Areas Act. As Covid daai generation heeltemal uit wipe, wie gaan oo wies om oo ôse history te testify? Die punt is dat daai is oek die magnitude van hierie keramat achievement – dis ’n groot gain compared with allie losses wat ôse mense al klaa experience’t in ancient en recent history.       

........

My ha’t staan nog altyd stil wanner ek die phrase hoo deur Martin Luther King Jnr: “Those who love peace must learn to organize as effectively as those who love war.” Dit lat my diep dink oorie woo’d “activism” en warrit eintlik bedoel, as hoe ôs successful activism accurately kan measure. Of course issit’ie soe simple as om ’n measuring tape te gebruik en ’n nommer daa’op te sittie. Een ding wat ek gerealise’t issie feit dat ’n necessary pa’t van activism involve die feit dat ôs moet ôse achievements acknowledge en properly celebrate. History, en especially om history reg te maak; en die way vorentoe gebeur nie in ’n vaccum nie, innie selfde way dat ’n baba nie kan loep nie oppie selfde dag wanner sy of hy gebore is – of course moet die baba ee’s begin kryp, dan balance vind op hulle voetjies, starig hulle ee’ste steppies vat, dan loep hulle, dan eventually kan hulle hardloep wanner hulle ouere is.

Ek gloe rêrag dat activists, especially die ene’s vannie niewe generation, die “woke” generation, moet daai onthou – die feit dat progression moet reasonably gemeasure wôd. Rome wasn’t built in a day, like they say. Dis belangrik dat ôs ’n goal moet het en “effectively organize” soes Martin Luther King Jnr sê. Die pyn van apartheid kan ôs baie gou identify en baie goed onthou. Maa wat ôs baie gou ve’giet tydens ôse reflections oo apartheid, issie feit dat die apartheid orchestrators baie strategic was. Om ammal daai laws vanaf slavery tottie Group Areas Act vannie 1960’s te manifest, bedoel dat ’n groep wit manne het rondom ’n board room table gesit en behoorlik hierie ding beplan to its finest detail, en therefore was strategy oek norig om apartheid te dismantle – dit is Martin Luther King Jnr se punt.     

En of course, wanner ôse strategies mooi uitgewêk is ennit lei tot actual change, moet ôsie ve’giet om hierie achievements te acknowledge en behoorlik te celebrate nie. En daai is die reason hoekom ôs moet die news vannie 10 keramats in Kaapstad wat Heritage Status in December 2021 gekry’t, celebrate – ’n groot tramakassie en slamat virrie frontliners van die Cape Mazaar Society ennie Vidamemoria Heritage Consultants vi hulle effort om hierie een ’n reality te maak! Ofcourse is daa nog baie wêk om te doen in Suid-Afrika relating to Islamic awareness en heritage preservation, maa niemand kan stry dat hierie milestone ’n groot foot forward is in ôse history nie. Ek voel rêrag dattie awliyyah’s wat byrie keramats begrawe is, glimlag vi ôs en sal proud wies van hierie achievement, nie net om hulle name te onthou, maa mee belangrik die feit dat ôs die regte legal stappe vat ommie necessary progression van Islam en heritage preservation te track en manifest – net soes hulle innie tyd van slavery gedoen’t.          

Aside vannie losses experienced tydens slavery en apartheid, het ôs oek baie losses experience deurie Covid pandemic innie vorm van ôse ouere generations wat maningal. Ek wonner as ôsie consequences van hierie mass deaths ve’staan. Ôse elders en oumas en oupas en community leaders en imams was living en breathing proof van ôse history, especially ôse mense wat in Bo-Kaap en District Six gebly’t en forcefully removed was deurie Group Areas Act. As Covid daai generation heeltemal uit wipe, wie gaan oo wies om oo ôse history te testify? Die punt is dat daai is oek die magnitude van hierie keramat achievement – dis ’n groot gain compared with allie losses wat ôse mense al klaa experience’t in ancient en recent history.       

Kramat van Sheikh Mohamed Hassen Ghaibie Shah op Seinheuwel in Kaapstad (Foto: Daniel Case, CC BY-SA 3.0, via Wikimedia Commons)

My droem nou is dat mee jongmense van my generation motivated raak ommie good fight te fight saam’t mettie mense innie Cape Mazaar Society. Daai is baie min jong mense met wie ek my liefde en respect oo Sameda Van De Kaap, die co-founder vannie Palm Tree Mosque in Kaapstad, kan deel – most of the time praat ek met ouere mense daa’oo. Ek droem oek dat jongmense ’n dieper relationship en understanding moet het oo hulle histories. Maa dan ve’giet ek oek dat ek ’n baie specific journey gehad’t wat gelei’t tot hoe ek nou hierie ding approach, ve’al my travels Indonesia toe. Nie ammal hettie opportunity offie ambition om te travel, en sommige tye remind ek vi myself dat, although voel ek baie strongly oo certain causes, het ek net agency oo myself en ek moet vorentoe loep met daai assurance en contributions maak waa ek kan mettie hoop dat my generation at some point sal saamstaan en oek hulle/ôse histories lee ken en appreciate.  

Ek reflect baie aanie feit dat Islam altyd onner pressure is om sy self te represent en vi sy belonging te baklei, vanaf Prophet Muhammad (pbuh) se tyd – currently is dié nog altyd die reality van Islam globally. Innie context van Kaapstad reflect ek oek oo hoe Soli Philander vi ôs Muslims opgestaan’t oorie Athaan issue in een van sy Facebook posts in 2021. Hy’t gesêrat Cape culture incomplete sal wies as Islam “othered” is. Dan realise ek verder dat somewhere somehow innie history van Islam in Kaapstad het integration Islam eintlik stêker gemaak, en dat ôs – ammal van ôs, nie net Muslims – moet baklei vi integration (die opposite van segregation, die apartheid philosophy mos) innie wêreld. In daai geval gaan Islam nie net ’n proclamation wies van ’n minority perspective, maa van ’n integrated majority. Miskien moerit ’n Covid pandemic gevat’t om hierie changes te sien – Arundhati Roy het oek vi ôs remind dat historically pandemics are gateways from one world to the next – en ek sien uit om te sien watter groter changes die post-Covid world oek kan introduce as ôs rêrag haa woo’de ennie woo’de van Martin Luther King Jnr annie ha’t toe vat.           

Lees ook op Voertaal en LitNet:

Sampai Jumpa Lagi, Indonesië – Memories van my 2016-trip Indonesië toe

Tana Baru – meer as net ’n keramat

  • 1

Kommentaar

  • Die geskiedenis van die tien kramatte is deel van wie ons is. Historiese geboue met 'n eie geskiedenis wat die groot tramakassie verdien.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top