Jenine2022-03-11Ag Elise .... hoe mooi, al jou kleintyd-memories, tot die kraak van die plankvloere! Ek bly in 'n ou huis met sulke lawaaierige vloere, so ek verstaan al te goed! Ek wens mý ma, ouma Georgie se ánder dogter, kon dié trip down memory lane lees! ❤
Uysie Alberts2022-03-11Ek het heerlik aan hierdie herinneringe gelees - dankie, Elize!
Ons was ook so ná aan ons oumie en oupa. Dit sorg vir 'n ryk kinderlewe!
Lieza Louw2022-03-11Dankie vir die resensie - die rolprent het my herinner aan 'Roma' van Alfonso Cuarón en dit sal interessant wees om 'n vergelyk tussen die twee 'rites of passage' te tref.
Ek het egter gedink Judi Dench is uitstekend in die rol van die ouma en so ook di
Hans Richardt2022-03-10Net een vraag, waarom Russiese name verbuig na wat regklink in Afrikaans? Bv Vladimir bly tog Vladimir. Volodymr Zelensky kan nie sommer Vladimir Zelenski word nie.
Regtig, dis vertraag verby.
Arthur Oliver2022-03-10Man, dit is asof ek die stuk geskryf het. Dit bring baie herinneringe terug. Ja, die aande/oggende wat ek by Ikeys, in die gang voor die IBM S36-rekenaarkamer gesit het, net vir die masjien om een van my kaarte te skeur, en dan moet ek dit oorpons en weer
Shanna2022-03-10Absolute juweel! Stem saam dat reeks 2 nodig is, en met sulke spel en 'n goeie storie, is dit moontlik. Soveel mense kan assosieer met dit. Fantasties!
Gustaf Claassens2022-03-09Alles behalwe net die bewaring van 'n ryke erfenis. Dis die instandhouding van 'n lewende geskiedenis van wat was, is en nog kom. Veeleisende werk van toegewyde mense wat begeesterd met hart en siel insamel, versamel en byeenkomste bied waar skrywers, dig
LitNet2022-03-09Hallo! As jy op soek is na toetse en memo's om jou met jou voorbereiding te help, kan jy by hierdie skakel gaan kyk: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien
Tienie Burgers2022-03-09Welgedaan Barend, ek kan dit nie better stel nie. Ons het 2 seuns, in alle opsigte eners grootgemaak. Die een is gay, die ander nie. Ons vorm 'n hegte gesin waar almal mekaar met liefde en respek aanvaar.
Annemarie Burgers2022-03-09Barend, baie dankie vir jou kommentaar! Jy is die eerste persoon wat my gevoelens en gedagtes so duidelik en presies verwoord!
LitNet2022-03-09Hallo! Dankie vir jou navraag. Wat die vraestelle betref, verwys ek jou graag na die volgende skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys inhoud wat hier beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied
Babs Basson2022-03-09Dit verstom my altyd as mense hulle mening in die openbare media gee as hulle min of niks van die onderwerp af weet nie. Mens moet seker maar geduld hê met diegene wat 'n sogenaamde roeping van bo gekry het om modder te gooi op die gegewens wat hulle vei
LitNet2022-03-09Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons het nie vraestelle wat spesifiek toegespits is op Wiskunde-olimpiades nie, maar ons het wel baie ander vraestelle en oefenmateriaal wat gratis op LitNet beskikbaar is. Volg hierdie skakel na die indeks waar al die vraest
ashley2022-03-09Hallo aan die LitNet-span! Ek is graag op soek na Verbruikerstudies se studienotas. Ek is 'n aandagafleibare student en sukkel baie om te leer. Is daar dalk 'n moontlikheid dat julle my kan help.
Hanlie2022-03-08Hi, Marais, dankie dat jy die storie wat briljant geskryf is, met ons gedeel het ... om te dink dat jou pa my gevang het! Kon ek nie so vinnig soos hy gehardloop het nie!?
Hendrik Putter2022-03-08Elise, uitstekend! Soos jy alles beskryf is dit asof ek my kinderdae weer herleef! As ek dit nie mis het nie, het my oorlede pa Radium begin en self die gebou gebou in die 60's. My broer Ben het toe later vantyd Radium by hom oor geneem. Ek onthou alles s
Barend van der Merwe2022-03-08Die gesprek wat mense nie wil hê nie, is die een oor die Bybel. Die onderdrukking van gay mense sal nooit verander so lank as wat die Bybel as god se woord en wetboek gesmous word nie. Die onkritiese manier waarop so baie mense die Bybel se gesag aanvaar