Humor in die oorlogsone: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (21 Maart 2022 om 15:00)

  • 3

Hoe saboteer jy ’n hommeltuig met ingelegde tamaties?

Menslikheid, humor en sterk vroue sou ’n goeie opsomming wees van hierdie gesprek met Eben Viktor vanuit Dnipro in Oekraïne.

Ook taal. Wat beteken die woord waterpas in Russies?

Hier is een van die video’s waarna Eben verwys.

Lees ook:

Die Rusland-Oekraïne-konflik: die geskiedenis en Poetin se wêreldbeskouing

Wat Hobhouse ons van Oekraïne kan leer

Godsdiens, oorlog en sneeuklokkies in die winter van Oekraïne

Poetin se vreemde Suid-Afrikaanse bedmaats

Oekraïne: Berigte te velde

  • 3

Kommentaar

  • Met so ’n stelling help dit om eerstens te kyk na die konsep van self-refleksiwiteit. Tweedens is ’n grondige ondersoek van die geskiedenis noodsaaklik. Derdens sal mens dan op ’n meta-vlak oor geskiedskrywing self moet besin, met fokus op rewisionistiese geskiedskrywing. Mag ek vra, Hans, rakende jou agtergrond in hierdie verband?

  • Corlia Fourie

    Ek luister so lekker na Izak en Eben se gesprekke. Baie dankie daarvoor. Goeie agtergrond oor die oorlog - die ontstellende wreedhede sowel as die humoristiese oomblikke.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top