Kommentaar
word wakker
HLBalcomb 2022-03-23 Pragtig, die gawetjies van 'n nuwe dag se seën! Dankie, Willem de Swyger...
Swerfjaar vir seniors, aflewering sewe: Oor ons ver verlate vlaktes
Juliana Coetzer 2022-03-23 Lieflik! Welkom tuis, Marita.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-03-23 Raed-na-Gael, dit lyk my nie jy verstaan mooi nie, of wil nie verstaan nie. Jou aangehaalde woorde is presies wat ID verkondig. ID verontagsaam wat in die Bybel staan, nl dat God elke dier na sy soort geskape het. Die rede waarom dit oa in die Doverho
Graad 3: Wiskundevraestel en –memo, eerste kwartaal
Elzanne Fourie 2022-03-23 Hello, ek soek asb Gr 2 Afrikaans en Wiskundeoefenvraestelle en memo vir kwartaal 2 as jul het?
Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden
Elbie 2022-03-23 Ek het my boek verbrand ... en ook nie verder gelees nie. Net nie my koppie tee nie ... nee, dankie.
Matriekvraestelle: Afrikaans Huistaal (2018)
Sbongile Mthimunye 2022-03-23 Kreatiewe tekste-opstel vraag 1 (sal jy my ooit kan vergewe)?
Where is your happy place?
Rafiq Jacobs 2022-03-23 Beautifully written piece. There are elements that we can all identify with.
word wakker
Andre Geldenhuys 2022-03-23 Dankie vir die mooi woorde, Willem, en die herinner dat elke dag 'n mooi nuwe begin is en die res is wat ons daarvan maak.
Lat die mense govern, Uncle Cyril
Eben Viktor 2022-03-23 "En issie Rusland wat ôs gehelp hettie, Uncle. It was die Soviet Union, wat vi die Ukrainians inslyt." Bettina, hierdie is die mees insigvolle punt wat in 'n lang tyd na vore gekom het. Jou ondersteuning vir Oekraïne word hoog waardeer.
Tien vrae en 'n uittreksel: Boer kry 'n vrou deur Jan van Staden
Gerhard 2022-03-23 Ek het die boek gelees op aanbeveling van my eks wat toevallig op die boek afgrkom het. Liewe hemel, Jan. Ek dink ook van die storie is heeltemal oordonder met seks met sooveel vroue na mekaar? Is dit moontlik? Maar ek hou van die storie en kon dit nie n
My broer Japie
Hilton Lawrence 2022-03-22 Jan Daniels, baie goed verwoord en neergepen. Aan al die baie "Japies" wat nog steeds daar buite onder 'n oop hemelruim is, mag julle sommer baie gou en permanent met julle gesinne en families, wat begeesterend uitsien na julle tuiskoms, herenig word.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-03-22 Op ’n vraag deur sy studente oor wat hy van evolusie dink, sou hy antwoord dat dit ’n "wonderlike en onvermydelike hulpmiddel is wat God gebruik om ons wêreld en alles daarin te skep. Dit sou beteken dat ons as mense op hierdie planeet beland het deu
Humor in die oorlogsone: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (21 Maart 2022 om 15:00)
Eben Viktor 2022-03-22 Met so ’n stelling help dit om eerstens te kyk na die konsep van self-refleksiwiteit. Tweedens is ’n grondige ondersoek van die geskiedenis noodsaaklik. Derdens sal mens dan op ’n meta-vlak oor geskiedskrywing self moet besin, met fokus op rewisioni
Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie
Raed-na-Gael 2022-03-22 "Moderne studies..." Juis, Angus ‒ juis.Skoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser
LitNet 2022-03-22 Beste Jeandre, dankie vir die navraag. Ons beskik ongelukkig nie oor luisterboeke wat ons kan aanstuur nie. Daar word wel heelwat skolemateriaal vir skoolkinders op LitNet gepubliseer. Volg hierdie skakel om die indeks te bereik waar die skoleinhoud saamSkoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser
jeandre fourie 2022-03-22 Môre, kan LitNet dalk vir my die luisterboek stuur, asb, vir die graad 12's om na te luister, ek sal dit baie waardeer. Groete, Jeandre Fourie
Laat ons lees en leer: ’n resensie van Tom Moodie se AHI – Die Afrikaanse Handelsinstituut
André Pelser 2022-03-22 Ek het in 1995 vanuit my pos as SA konsul-generaal in Istanbul,Turkye – waar ek, onder andere, die Turkye-SA handelskamer tot stand gebring het – met die bestuur van die AHI ontmoet, toe onder voorsitterskap van oudminister Jacobs, en gepleit dat hull
Where is your happy place?
Marilyn 2022-03-22 Wow!! Truly profound! From the very beginning this story gripped me. So genuinely and heartfelted! Thank you for sharing this masterpiece, real life mosaic! Just reminding ourselves again that no one is an island. May God help and keep you in your journey
Humor in die oorlogsone: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (21 Maart 2022 om 15:00)
Hans Richardt 2022-03-22 Objektiwiteit ontbreek oor hierdie oorlog, wat al sedert 2014 sluimer, in opinies.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Johan Steyn 2022-03-22 As natuurwetenskaplike sien ek daagliks mutasies wat dui op net een ding : evolusie in werking. Meeste van die mutasies verbeter nie die speci nie maar oor tyd bly die “goeie” mutasies behoue en so pas ‘n speci beter aan en evoleer hy. As jy in ID
Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie
Angus 2022-03-21 Moderne studies van die Bybel het dit onderstreep dat die Bybel die produk is van kulture wie se waardes nie meer relevant is nie. Ten spyte daarvan skep die Christendom die illusie van die relevansie daarvan. Dele van die Bybel word doelbewus weggesteek
Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
LitNet 2022-03-21 Hi! Thank you for your enquiry. Most of our exam papers are available in Afrikaans, but here is an index of the exam papers and memo's you can find on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. The content is subdivided in grades
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-03-21 As dr Wentzel van Huyssteen sommer "verklaar" dat die Skepper (bedoel hy God van die Bybel) dmv evolusie werk, dan weerspreek hy die Bybel. Daar staan dit tog duidelik dat God die dier, “elkeen na sy aard” geskep het. Hy is ‘n opgeleide teoloog, en
Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
Leonie 2022-03-21 For the list of the new ones and what time.
Retoervloot deur Dan Sleigh: ’n resensie
LitNet 2022-03-21 Goeiedag Marc Vandepladutse, en dankie vir die navraag. Ek dink die beste sal wees om die uitgewers van die boek hieromtrent te kontak. Hier is hulle besonderhede: https://www.nb.co.za/. Hoop dit help. Met beste wense, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsb
Retoervloot deur Dan Sleigh: ’n resensie
Marc Vandepladutse 2022-03-20 Beste LitNet, Kan ik het boek Retoervloot aankopen en in Vlaanderen geleverd krijgen? Ik dank u voor een antwoord. Vriendelijke groet. Marc Vandepladutse, Brugge.
Where is your happy place?
Juanita Jochems 2022-03-20 I really received a good insight about you as an individual. Reading this makes one realise that everyone goes through their own trials and tribulations and internal battles that no one will know about and therefore treating people with kindness and bei
Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?
Amelia Van Zyl 2022-03-20 Riaan, my ma wil inskryf. Hy speel elke keer saam vanaf die huis en moet sê hy kom nogal ver. En jou eerste vrae doen hy gewoonlik in 3 tot 4 sekondes. Geniet jou program en lag ook altyd lekker.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-03-20 Stel voor jy en die ouderling doen navorsing oor Dr. Wentzel van Huyssteen, vroeër verbonde aan die Princeton Universiteit. Hy't aan die Smithsonian National Museum of Natural History verklaar dat evolusie die manier is waarop die Skepper werk. Hy't im
Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld
Hannatjie 2022-03-20 Ek hou ook vreeslik baie vd Turkse stories. Ek dink net die Afrikaans moet nie bv in een gesin gemeng word nie. In die Put praat vd familielede Afrikaans en ander Kaapse Afrikaans. Dit is nie realisties nie. Hier en daar kan mens soms hoor dat dit voorgel
Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie
Raed-na-Gael 2022-03-19 Matt 11:25. Mooi loop.
Laat ons lees en leer: ’n resensie van Tom Moodie se AHI – Die Afrikaanse Handelsinstituut
Sylvia Thomas 2022-03-19 Ek sal beslis die boek wil lees. Ek wens die ANC wil dit aan elke parlementslid gee. Die woord wat vir my uitstaan, is INKLUSIWITEIT. Daar is veel groter polarisasie vandag as selfs in die apartheidsjare. Ek is in die lokasie gebore, het my puik laerskool
