Is jy in graad 6 en krap jy nog soms kop oor hoeveel eiers daar in ’n halfdosyn is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Wilhelm du Toit se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou vingers te ken.
Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Kommentaar
Wiskundevraestel, graad 6, termyn 1, asb.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is vraestelle en memo's vir graad 6-leerders: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6 Blaai gerus deur die lys en klik telkens op die vraestelle om dit gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Thank you, but where can I get it in English?
Hi there, thank you for your enquiry. Here is a link to the exam papers we have available on LitNet: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Most of the content is available in Afrikaans. Best wishes, Naomi Meyer, senior content manager