Kommentaar
Pasverskyn: Eugene deur Kirby van der Merwe
Anthony 'Speedo' Wilson 2022-03-31 Baie geluk Kirby! Die artikel hierbo sê eintlik niks. Ek sou baie meer en interessanter inligting wou hê en sal die boek koop NET omdat ek jou ken en weet dat jy ’n goeie skrywer is. Daar moes regtig baie meer om die lyf gewees het, want jy MOET selfs
Die boekwinkel tussen die wolke deur Jaco Jacobs: ’n boekresensie
Bets Smith 2022-03-31 Vir watter ouderdomsgroep is dit ideaal?
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
F C 2022-03-31 Dit is snert omdat ons hier met ’n totaal verkeerde vertaling te doen het. Dit help as ’n mens meer as een vertaling raadpleeg, alvorens jy kommentaar lewer. Die woord wat vertaal is met "rib" is ’n nie-spesifieke term wat verwys na ’n sykant, soo
Swerfjaar vir seniors, aflewering sewe: Oor ons ver verlate vlaktes
Trisa Hugo 2022-03-31 Ek reis só lekker saam! Dankie dat jy dit met al jou sintuie doen.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-03-31 Raed-na-Gael, waarom Einstein gesê het God dobbel nie, sal niemand natuurlik werklik kan weet nie. Sy wêreld het bestaan uit 'n ordelike E=mc². As Einstein sê dat God nie dice gooi nie, is dit sy manier om die kwantumteorie se lukraaktheid te verwer
Moer: ’n onderhoud met Michèle Meyer
Joan Hambidge 2022-03-31 'n Mens kan die teks ook as roman benader. Die verskillende afdelings as hoofstuktitels lees. Soos A.S. Byatt The Matisse stories (1993). Vir my is Moer eerder roman. Gaan kyk na Hettie Smit se Sy kom met die sekelmaan waar die dagboek en briewe afgewis
Irma Joubert (1947–)
Edith Jansen van Vuuren 2022-03-31 Irma het familie geword in ons huis. My Mamma word in Mei 89 en het alles gelees, behalwe Hildegard wat ons nie in die hande kan kry nie. My Mammie wil graag vir haar 'n brief stuur - is dit moontlik om haar e-posadres of telefoonnommer te kry?
In memoriam: Derick van der Walt
Gerhardt Boshoff 2022-03-31 Ons innige simpatie. Dink baie aan jou, Lenie. Wat kan ek sê? Ek het nooit vir Derick ontmoet nie, en tog glo ek ons sal eendag! May God be with you and your family. Sterkte 🙏🏼
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Gerrit Olivier
Michele Olivier 2022-03-31 Baie dankie vir 'n interessante onderhoud.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-03-31 FC, Ek sal dit verwelkom as jy my die snert wat ek sou gepraat het, uitwys, en ook verduidelik waarom dit dan snert is. Sê my presies wat ek sal wys word uit die webblad ‘Facts and Faith’. Feite is bewysbaar terwyl ‘faith’ maar net te goedert
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns huldig Jacques van der Elst (30 Januarie 1940 – 25 Maart 2022)
Corlietha Swart 2022-03-31 Daar was maar één soos hy ... Rus sag, prof. Jacques, na 'n leeftyd se onvermoeide ywer.
Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?
Christiaan Raulstone 2022-03-30 Sal graag wil deelneem aan die program. Baie dankie!
In memoriam: Ronel Nel
Ignatius Kotzé 2022-03-30 Neeeeeeee! Ronel, as almal so bietjie meer soos jy kon wees, sou die wêreld ’n baie beter plek wees. Jou intelligensie en welsprekendheid, onbesoedel deur pretensie of erns, het ek selde of ooit in ander beleef. Jou vertrek is ’n skok en ek gaan jou
In memoriam: Derick van der Walt
Nici Harmse 2022-03-30 Derick, jou liefde vir die lewe was aansteeklik. En die wat jou goed ken, sou weet: “Dis wat die actress vir die bishop gesê het.” Ek mis jou reeds.
Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld
Louise Bruhin 2022-03-30 Ek het verlede maand die EVOD-app afgelaai om onder andere die Turkse sepies te kyk. Vanaf gister sukkel ek om in te teken op die EVOD-app. Die app maak oop, maar as ek wil inteken, kry ek die volgende boodskap: "an error occurred". My subskripsiebedrag i
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns huldig Jacques van der Elst (30 Januarie 1940 – 25 Maart 2022)
Cas Vos 2022-03-30 Anne-Marie, baie dankie vir 'n sinvolle en insiggewende huldeblyk. Dit is met weemoed dat ek die berig ontvang het dat Jacques van der Elst oorlede is. Hy was 'n akademikus van die hoogste gehalte. Sy navorsing en skryfwerk is 'n getuienis daarvan. Jacqu
In memoriam: Ronel Nel
Carla van der Spuy 2022-03-30 Pragtig verwoord. Meelewing aan al haar geliefdes.
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns huldig Jacques van der Elst (30 Januarie 1940 – 25 Maart 2022)
Joey van Dyk 2022-03-30 Stil broers, daar gaan 'n man verby.
Elna se Boekstories by KKNK beloof diep genot vir boekwurms
Herman Lategan 2022-03-30 Lyk wonderlik, ek is skoon kwaad vir myself dat ek nie die moeite gemaak het om te gaan nie.
In memoriam: Ronel Nel
Wynand Dreyer 2022-03-30 "en na hierdie reis is mens altyd bietjie homeless en tog orals tuis." DIS SO MOOI! Ek wens regtig ek het haar beter geken.
Nêrens, Noord-Kaap op kykNET: ’n onderhoud met Nico Scheepers
Frans Werner Van Der Wernds 2022-03-30 Part 2 asb🙏
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-03-29 Angus, jy paste hierbo - "It seems to me that the idea of a personal God is an anthropological concept which I cannot take seriously." So, waarom verwys hy dan na ('n) God wat nie "dice" gooi nie? Dis my vraag..
Elna se Boekstories by KKNK beloof diep genot vir boekwurms
Theolla Langenhoven 2022-03-29 Ek gaan Vrydag vir Bientang gaan kyk. Ek is baie opgewonde!
Virtuele nasate
RinaCascione 2022-03-29 Wonderlik en so aangrypend Nini! Baie dankie hiervoor. Dit het my diep geraak.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-03-29 Raed-na-Gael, Wat jy nou impliseer is dat as iemand soos Einstein impliseer dat God bestaan, dan bestaan hy. Sê nou maar dat Einstein impliseer dat die Spaghettimonster bestaan, sal Raed-na-Gael saamstem? Nie? En hoekom nie?
Virtuele nasate
margaret cordier 2022-03-29 Dankie vir hierdie wonderbaarlike helende skrywe. Ek kan my daarmee vereenselwig – op vele vlakke.
Openbarend: 1 Recce, volume 3 deur Alexander Strachan, ’n leserindruk
Barend Van der Merwe 2022-03-29 Dankie Anne-Marie en Francois. Ek ken en verstaan die koue-oorlog-konteks van die oorlog. Hopelik kan ek eendag jou boek ook lees, Francois.
Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum
LitNet 2022-03-29 Hallo! Dankie vir jou navraag. Die meeste van LitNet se vraestelle is in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel
Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum
LitNet 2022-03-29 Hallo Leonie, op hierdie bladsy is al die vraestelle wat ons op LitNet beskikbaar is gelys volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.
Taal van my hart
Cecile Vermaak Dorfling 2022-03-29 Dit was nou tone-omkrul-lekker om te lees. Ons jongmense se Afrikaans is so sonder geur!
’n Onderhoud met Jerzy Koch oor Pole, Rusland en Oekraïne
Carin Lawrie 2022-03-28 Wat 'n interessante en insiggewende uiteensetting van sowel geskiedkundige as huidige toestande, en boonop in helder en elegante Afrikaans. Dankie, prof. J. Koch.
Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?
Myburgh 2022-03-28 Ek is 'n kranige aanhanger van die program en ek volg al die reeks vanaf ek dit in Engeland begin kyk het. Ons gesin van 5 geniet graag om die reeks saam te kyk, saam te raai en te bepaal wie sou wen. My oudste is op universiteit en die ekstra geld sal ha
Hoe sê ’n mens totsiens aan ons geliefde prof Jacques?
Fanie van Wyk 2022-03-28 Tydens sy 60ste verjaarsdaggeleentheid het een van sy seuns hom grappenderwys beskryf in studentetaal as 'n "solid" ou. 'n Mens uit een stuk vir wie ek groot respek as 'n buitestander van die akademiese omgewing ervaar het. 'n Mens gereed met spitsvondige
Epistemologiese oorwegings by die Neo-Calvinistiese afwysing van die teokratiese inslag van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis
Frikkie Mulder 2022-03-28 Seker een van die beste teologiese artikels oor hierdie onderwerp wat ek in 'n baie lang tyd gelees het. Sou graag wou sien dat dr. Schlebusch die implikasies van hierdie inhoud sou nastreef vir die ganse Suid-Afrika.
Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum
Leonie 2022-03-28 Hi, ek sal graag Engelse vraestelle wil hê, ek het gekyk, maar kry net wiskunde.
