Wilhelm Fourie2022-04-15Ek nog altyd vir Anzil Kulsen net die hoogste respek gehad! Sy bewys ook met hierdie artikel dat sy dit kan doen, wat die meeste van ons baie sleg doen, naamlik om mense se idees te beoordeel ongeag van die mens (en sy of haar beeld in die media). So baie
Jannie van Niekerk2022-04-15Baie dankie vir die kommentaar, Danie. Ek voel geëerd dat iemand wat so bekend is in skrywerskringe reageer op my amateurskryfpogings.
Ferdi Wheeler2022-04-15Interesting and valuable history. Did you visit the Free State Archives Repository during your research? They have archival collections pertaining to many Free State schools. I have arranged and described some of them myself.
Etienne Cupido2022-04-15Baie mooi uiteengesit, Anzil, en ja, Heinrich sou sekerlik eers sy navorsing gedoen het voor hy so 'n stap sou neem. Staan 100% agter hom.
Jacques Wessels2022-04-15Die werk is om mense met dieselfde waardes bymekaar te bring en inligting uit te ruil oor wat die waardes uitbou of bedreig, dus wyer as ras en selfs landgrense. Enige samenstelling wat dit onderneem en aksie neem, het ondersteuning nodig, want politieke
Anthony "Speedo" Wilson2022-04-14Ons Bruinmense se probleem en uiteindelike redding is dat ons moet besluit of ons met die huidige bevoordeeldes gaan saam werk of met die vorige bevoordeeldes. Probleem is dat huidige bevoordeeldes vat so baie dat ons as Bruinmense dalk net die krummmels
Anthony "Speedo" Wilson2022-04-14“Omdat daar al hoe meer stemme opgaan in Suid-Afrika dat die idee van ’n eenheidstaat nie werk nie, omdat ons ’n te diverse land is. En ook omdat die huidige regering beskuldig word van onbevoegheid, korrupsie, rassisme en seksisme”. Ek dink nie h
Jack Holloway2022-04-14Jan-Jan Joubert se resensie is diepgaande en ook insiggewend oor die hele kwessie van invalshoek in die geskiedskrywing, wat in die laaste jare al hoe meer pertinent geword het. Die verhouding tussen feite, verskillende interpretasies van feite, persepsie
Nicolene Priest2022-04-14Ek stel baie belang in die geskiedenis van Ouma Fraser. Wie was haar kinders ens.? Ek dink ek is 'n afstammeling van haar. Ek probeer my stamboom naspoor. My Ma was Ruth Suzann Fraser (getroude van was Stander). Kan iemand my dalk meer inligting gee?
Rosantjie2022-04-14Lankal hoog tyd dat mense wat dieselfde passie oor sinvolle vooruitgang deel, SONDER KORRUPSIE hande vat en ophou om wit Afrikaners wat nog deel wil wees van die oplossing as die vyand te beskou. Ons het lankal die brug gekruis en aanbeweeg en vat baie ho
Helize van Vuuren2022-04-13Treffend, ja, maar sekerlik moet Rilke se "Der Panther" (1901, uit Neue Gedichten/Nuwe verse), hiermee saam gelees word, tog? Ter aller verryking, Rilke en Wheeler?
Op 11 September 2019 het hier, in presies hierdie forum, ook 'n verruklike vers van Jaco
Erika2022-04-13Dit laat 'n mens weer baie ver terug dink. Ek myself het ook spiets oorleef, maar sonder my ma, wel net my kollegas. Pragtig geskryf. Ek het dit meer as een keer gelees.
Joe2022-04-13Om meegesleur te word in die klein maalstroom van woorde wat jou summier deel maak van 'n ander se battle, te voel hoe die verteller se emosies gesjabloneer (eerder gekloon?) word op jou psige, dis die magiese waarheid van taal en vertel.
Gideon Aggenbag2022-04-12Solank die God van die Bybel en sy standaarde en beginsels buite rekening gelaat word, sal geen vrede moontlik wees nie. Die rede is dat elke mens met 'n verdorwe natuur en as natuurlike vyand van God gebore word. Vrede kan alleenlik bereik/verkry word de
gerrit boonstra2022-04-12Ek is wat in die ou bedeling 'n Cape Liberal Nat genoem is. Ons sterkste kenmerk was ons totale weerstand teen sg "klein Apartheid". Kortweg het dit beteken ons is teen die inkorting van die bruinmense se burgerregte, soos wat in 1954 gebeur het met bruin
Mich2022-04-12Dankie hiervoor Anzil. Jy praat só waar. Ek dink jy het nou 'n paar giftonge EN dié met gifpenne behoorlik op hul plek gesit.
Tien uit Tien vir jou!
Llewellyn Grootboom2022-04-12Hoor jou pel, ek is netso moeg van alle rasistiese Suid-Afrikaaners, bruin, swart en wit! Alle samewerking word met die raskanon afgeskiet voor dit nog vlieg!
Johan Beyers2022-04-12Ek stem volmondig saam met Alzin Kulsen. Ons is tog maar net almal mense, al verskil ons kultuur en kleur so effens. Kom laat ons tog die vooroordele en agterdog begrawe en saam (Suid-)Afrikaners wees.