Kommentaar
A century of South African naval history: ’n onderhoud met André Wessels
Wessel Vosloo 2022-05-07 Waar is die boek beskikbaar? Of watter boekwinkel? Ek stel belang in die interessante uitgawe.
Ramadaan on Dorp Street
Kulsum Effendi 2022-05-07 I thoroughly enjoyed reading this article. It took me back to my childhood, growing up in district 6. What a wonderful childhood it was. Alghumdulillah.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-05-07 Angus, Die King James is deur EEN ou geskryf - soos hy gedink het dit moet lees/wees, want hy is mos die Engelse koning - sy woord is wet. Blykbaar is dit hoekom jy so deurmekaar met die Bybel is.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Robin 2022-05-07 Ek stem saam. As 'n Engelse luisteraar het ek die gebalanseerde insigte van die aktualiteitsprogramme baie geniet teenoor ander media-afsetpunte se linksgesinde gesprekvoering of fopnuus.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Sarel Kruger 2022-05-07 Alles deel van die “verdomming” van die publiek en veral die Afrikaanssprekende publiek.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Gina 2022-05-07 Dis werklik 'n betreurenswaardige toedrag van sake. 'n Mens kan nie anders as om die politieke swaard oor RSG se kop daaragter raak te wonder nie, of dalk die SAUK-raad se ultimatum om hulle lisensie te behou. Daar's definitief iewers 'n slang in die gras
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-05-06 Raed-na-Gael, Jy het weer die kat aan die stert beet. Die eksegeet is FC hierbo. Volgens hom is 'ribbebeen' in die Afrikaanse Bybel snert; dit moet 'sy' wees. Die vrou is glo van die man se sy gemaak, nie sy ribbebeen nie. 'n Mens hoef egter nie juis 'n
Ramadaan on Dorp Street
Johann Symington 2022-05-06 So, ons het in Leeuwenstraat gebly regoor die moskee. Maar nooit koekies gekry nie. Skoon jaloers na die lees van die baie mooi artikel.
Drie vroue en 'n meisie deur Hans du Plessis: ’n resensie
Christina Kotze 2022-05-06 Ek geniet tans die voorlesing op RSG. Dankie Hans.
Is dit die laaste sien van die blikkantien vir Roe v Wade?
Chris Marnewick SC 2022-05-06 Die probleem met Roe v Wade is dat die regters daar 'n grondwetlike reg binne die raamwerk van die Amerikaanse Grondwet loop soek (en gevind) het, wat nie daar was nie. Die beslissing was van meet af aan, op 'n regstegniese basis, verkeerd, en "egregiousl
Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)
Waynne nagel 2022-05-06 Ek will dat die kinders slim raak.
Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo
Isabel Meyer 2022-05-06 Baie dankie vir die vraestelle en memorandums.
Eva, nee, Krotoa se Afrikaans
Heini Odendal 2022-05-06 Livy, ek is vannie Thornton, ma woon al 29 jaar innie Wellington. Ek het nou net jou lang storie gelees oor Afrikaans. Dis uitstekend, maar ander Afrikaners ver op innie land sal dit nie soe kwaai verstaan soes ekke wat nou al 70 jaar 'n Capie issie!
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Trix Olivier 2022-05-06 Wat 'n verskraling van RSG. Ek het my verknogtheid aan die stasie verloor. Hopelik vul 'n ander stasie vinnig daardie gaping dat mens kan oorskakel na iets met meer om die lyf.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Elmarie 2022-05-06 Ek betreur ook die verandering.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Soekie Smit 2022-05-06 Ek is dit roerend eens ...
Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750
Marthinus Christoffel Fourie 2022-05-06 Sou graag die volgende stamboom wou navors: Adam Hendrik Fourie, geb. 6.8.1880 en oorlede, 21.4.1969; as ook Marthinus Christoffel Fourie, geb. 1.8.1883 en oorlede 2.2.1974. Begrawe te Oudshoorn.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Handre Brand 2022-05-06 Uitstekend geformuleer. Ek stem 100% saam.
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Marie Ashpole 2022-05-06 Die programme is só verskraal van luisterwaardige inhoud dat ek op soek is na 'n alternatief wat intellektuele stimulasie bied. Soggens op RSG is nou nag!
Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
Gerrit 2022-05-06 Baie mooi raakgevat. Dankie. Ons stem saam. Spektrum ook na 'n tydsgleuf geskuif waar minder mense luister.
Ramadaan on Dorp Street
Bilqees Baker 2022-05-06 I finally got down to reading this beautiful piece. Ramadaan is behind us and for this reason, your story makes me feel happy and sad. Zubayr, please don't stop writing. You have a way of recording events and places with emotion. Your stories are written
Al wat ek weet: ’n onderhoud met Marita van der Vyver
Eleanor George 2022-05-06 So lees ek op amper-sestig en nadat, ek omtrent 4,5 dekades laas 'n Afrikaanse boek opgetel het, hierdie tienervehaal en ek kon hom nie neersit nie. Baie dankie en baie geluk Marita van der Vyver.
Afrikaans en Kaaps op skool: Faeed Amardien se pad met die onderwys
Rashieda 2022-05-05 I can really say thanks you to this teacher. You don't get a lot of them out there.
Christopher Torr en Laurika Rauch se “Hot gates” in Engels en Afrikaans: ’n vergelykende studie
Coenie van de Venter 2022-05-05 Uitstekende ontleding, Bertie. Jy mag maar!
Naamgewingstrategieë in André P. Brink se Duiwelskloof en Devil’s Valley: ’n vergelykende perspektief
Coenie van de Venter 2022-05-05 Uitstekende vergelykende perspektief, Bertie, jy kan maar. Afrikaanse naamgewing bly maar in die kol en die ryke Engelse taal sweet maar om te kompeteer. Brink se naamgewing is absoluut briljant en om sy karakters toe te lig!
Leon Schreiber oor US en Afrikaans
Koos Nel 2022-05-05 Baie dankie, mnr Schreiber, vir jou werk vir die handhawing van ons Taal Afrikaans. Ek is nie 'n DA-ondersteuner nie, maar het groot waardering vir u wat veg vir ons taal.
Jakes Gerwel-gespreksreeks (Suidoosterfees): Krotoa – wat beteken sy vandag?
Craig Gillion 2022-05-05 Ek sal dit so waardeer as die organisasie die naam "kleurling" as 'n vloek kan laat verklaar, iets wat aan die bruinv olk gegee is om ons ware eerstemensidentiteit te onderdruk.
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – en my pad met die onderrig van Afrikaans
Francois Verster 2022-05-05 Estelle is die een persoon in opvoedkunde wat my werklik beïndruk het met haar oorspronlike invalshoeke en kreatief-gefokusde uitkomsbeplannigs. Ek glo leerders het haar klasse buitengewoon meelewend ervaar. Die klein bietjie daarvan wat ek eersterangs k
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-05-05 Angus, Van wanneer af is jy 'n eksegeet? Watter tekse is volgens jou 'eksegese'-verkeerd?
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – en my pad met die onderrig van Afrikaans
Juliana Heymans 2022-05-05 Jy het 'n baie opwindende pad met die onderrig van Afrikaans geloop. En ... jy kan steeds 'n groot bydrae lewer. Geniet die besondere pad. Ek geniet die ervarings en die positiewe houding.
Frank Opperman gesels oor Ek wens, ek wens
Pieta vD 2022-05-05 Indien u ooit die geleentheid kry om hierna te gaan kyk, moenie dat dit by jou verbygaan nie. Een van FO se bestes na my oordeel - en ek het regtig almal van hom gesien. Sy opmerking, "Die dood is so alledaags soos brekfis. Elke dag gaan mense dood. ’n
Skrywersonderhoud: Carla van der Spuy oor Liefde agter tralies
Nick Botha 2022-05-04 Carla, daar is baie meer oor Riëtte wat niemand ooit noem nie. Alles is nie waar nie. Hoe ek jou ooit die waarheid kan gee sal ek nie weet nie en sal seker nooit oorvertel word nie.
Teerpad, eikebome en Good’s Motel
Ansie Malherbe 2022-05-04 So interessant. Ook bietjie voor my tyd, maar jy het dit so goed beskryf. Dankie!
Teerpad, eikebome en Good’s Motel
Margi Haarhoff 2022-05-04 Wonderful writing, Elise. My fondest memory of Church Street is of going to Whitlocks with my mom, and buying Edinburgh Rock Candy. Ai, hoe water my mond nou!
Oupa en Ouma se kombuis
Margi Haarhoff 2022-05-04 Elise, you awakening so many memories of my childhood in Graafernet! I was actually in your Oupa and Ouma's house once, many, many moons ago. Happy, carefree days. And the Graafrikaans!! I can hear it clearly...
