Boeke om weg te gee

  • 2

https://www.litnet.co.za/dricky-beukes-19181999/

Goeiemiddag!

Ek het 64 Dricky Beukes-boeke wat ek wil weggee. Is julle bewus van iemand of 'n klub wat sal belangstel?
 
Groete,
 
Marie Van Eck
 
Lees ook:
 
https://www.litnet.co.za/dricky-beukes-19181999/
 
  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top