Kommentaar

Vir Monica

Sherrilyn 2022-04-19 Was die soentjies en drukkies agter geslote deure dan onskuldige pret? Die verleiding met latere verontskuldiging van mans word hier uitstekend verwoord.

Ek is ’n lid van AfriForum

Duifie Barnard 2022-04-19 Dit is al amper te laat om as Afrikaanssprekendes te wil saamstaan, maar êrens moet iets gebeur in dìè verband. Kleur en kultuur behoort geensins n klip in die pad te wees nie. As jou hart Afrikaans is, is jy familie. Afrikaanses is sterk en gemotiveer

Die Uile vlieg weer deur Cor Dirks: ’n jonglesersindruk

Francois Verster 2022-04-19 Die eerste boek wat ek as Sub-A-kind in ons munisipale biblioteek gelees het (toe was Parow se biblioteek nog opgedeel - in twee geboue - een vir kinders en een vir volwassenes), was Die Uile in die Wapad. Ek was onmiddellik versot op die reeks, en Cor D

Ek is ’n lid van AfriForum

Dirk Rigter 2022-04-19 Charl Adams, Abraham Lincoln het sekerlik iemand soos jy in gedagte gehad toe hy die volgende wysheid kwytgeraak het: "Better to remain silent and be thought a fool than to speak out and remove all doubt." Sela

Daar’s ’n engel in my koskas: ’n onderhoud met Willie Strauss (en twee resepte)

Roset Abrie 2022-04-19 Hallo Willie, ons wil jou boontjiesopresep probeer (die bone en koeksoda week al in koue water). Sou graag die resep wil print (Amore se program van Maandag, 17 April).

Elders gesien: Dankie, dankie vir ure se leesgenot

Johan de Nysschen 2022-04-19 Ek stem saam, Louis. 'n Lekker Romanza op sy tyd is pure plesier.

Awie Badenhorst, die eksentrieke wetenskaplike

Ronelle du Toit 2022-04-19 Dankie vir hierdie skrywe Izak de Vries. Dit beskryf my eksentrieke oom, nes hy was. My trane rol, want ek gaan sy geselsies en humorsin so mis!

Rhoda Kadalie, ’n dapper vrou

Basil 2022-04-19 Baie dankie vir ’n roerende huldeblyk. Jy kon die persona van Rhoda nie beter stel nie. As kollegas aan die UWK was ons baie na aan mekaar. Ek eer haar ook vir haar ferme menslikheid, eerlikheid, deursigtigheid, en getrou aan reg, regverdigheid en gereg

Awie Badenhorst, die eksentrieke wetenskaplike

RIkus le Roux 2022-04-19 Wonderlike stuk oor ’n formidabele man. Gaan jou mis, ou Awie. Rus in vrede, vriend.

Sprokie

Mari Weber 2022-04-19 KOSTELIK! Ek sien dit in my geestesoog ...

"Do you remember still?"– some unknown juvenilia of Vincent Swart

Zirk van den Berg 2022-04-19 Dis uitstekend, Jean.

Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders

angela 2022-04-18 Hoe kan ek die boeke bestel?

Verskrikking in die ergste graad: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

Francois Verster 2022-04-18 Inderdaad, Cathy. Die idee van baasspeel oor ander belg my - ek verpes boelies.

Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?

Johann 2022-04-18 Dit maak nie saak met wat se slim praatjies en ontledings die slim mense vorendag kom nie. Lees net wat staan in die bybel, dit is tog so duidelik soos daglig. Homoseksualiteit is sonde al kom ons met watse verklarings met al die ander sondes wat in die

Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo

LitNet 2022-04-18 Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, spesifiek vir graad 8-leerders: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Na

Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre

Marlyn le Roux 2022-04-18 Ek wens ek kon "dankie" sê aan álmal wat al óóit 'n positiewe en/of opbouende bydrae tot ons Taal gemaak het. Ek bly lief vir die reuk wat eie is aan die oopmaak van enige handboek, koerant of tydskrif, die geritsel of gefluister van papier wat omgeb

Ek is ’n lid van AfriForum

Charl Adams 2022-04-17 Stockholm-sindroom so reg uit Uncle Tom se Cabin. Die leiers van die ou Raad van Verteenwoordigers sou trots gewees het op haar.

Verskrikking in die ergste graad: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

Cathy Kotze 2022-04-17 Baie kinders word groot in ’n ouerhuis wat goed vergelyk met Ilse se hel. Glo my, dit het ’n lewenslange invloed. Party kan gelukkig ontsnap en hulle voorneem om die verskrikking nie in hulle eie lewens te herhaal nie. Ek is 59 jaar getroud met ’n

Terreur en bevryding: Die ANC/SAKP, die kommunisme en geweld (1961–1990) deur Leopold Scholtz: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Quinton Adams 2022-04-17 Uitstekende resensie, Jan-Jan. Ek beskou die boek “The Russian Thread” as 'n top gehalte en klassieke stuk oor die Russiese invloed. Jan-Jan skep regtig 'n raamwerk van hoe geskiedskrywing moet plaasvind. Welgedaan, Jan-Jan.

Terreur en bevryding: Die ANC/SAKP, die kommunisme en geweld (1961–1990) deur Leopold Scholtz: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Francois Verster 2022-04-16 Ek is nog besig om die boek te lees, so ek weerhou my van 'n finale oordeel. Wat ek graag wil noem, is dat: 1. Die Kommunistiese overlords aan die SAKP opdrag gegee het om die ANC te infiltreer, en dis Scholtz se premis – dalk het daar kruisbestuiwing p

Verskrikking in die ergste graad: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

Francois Verster 2022-04-16 Verskoon my my subjektiwiteit, maar dis tog relevant om te noem dat SO LYK 'N VROU vandag (16 April) wat verkope betref, nr. 1 is onder alle Afrikaanse boeke, en nr. 4 is onder alle boeke wat tans in SA verkoop word. Soos Anne-Marie Burger noem, moet die

Sal federalisme werk in Suid-Afrika?

Piet Badenhorst 2022-04-16 Diegene wat nie 'n federale stelsel sal oorweeg nie, 'n stelsel waarin 'n parralelle bestaan met wedersydse respek en 'n mate van interafhanklikheid, die basis is, hulle behoort seker tevrede te wees met die ANC se 'Winner takes all' regering?

Ek is ’n lid van AfriForum

Gustaf Claassens 2022-04-16 Puik! Die teenoorgestelde reaksie is hoogs waarskynlik verwag met die plasing van hierdie meningstuk. Toe nou nie, tot dusver altans. Breyten se kuggie (dankie vader tog) kan dalk iets hiermee te doen hê. Dit is nietemin 'n riem onder die hart om so 'n o

Wie het God geskep?

Anita Erasmus 2022-04-16 Ek stem 100% saam. As hul 1 Kor 2 lees, veral verse 12 tot 16, sal hul dalk die Lig sien. Die Heilige Gees praat, spreek in ons gedagtes. Daar is nie iets soos per toeval nie, ook nie net geluk of 'n sesde sintuig of jou gewete nie. Die gedagte wat by jou

Gewildste gedigte in Afrikaans

jeffrey jaftha 2022-04-15 Dit is nou Goeie Vrydagaand. Dus, dan bars ek soos die nag met 'n nuwe begin. Dui vir my op die nag van Sy kruisdood en die nuwe begin gesimboliseer in die Opstanding. En sowaar dit is ook geskep, alleenlik deur die Almagtige se Krag.

Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie

Hendrina 2022-04-15 Die predikant het selfs my ma kom sien om te hoor of my pa dalk 'n drankprobleem het. Hy is jare later met progressiewe supranukleêre verlamming gediagnoseer.

Die geheim van luiperd wees

Helize van Vuuren 2022-04-15 Graag gedaan, Freddie - jou gedig gee aanleiding tot die woordestroom (kon myself nie help nie) "Luiperdgedig" van Marlene van Niekerk (2013 KAAR, p.63), hoort by die lys Luiperdgedig Soos uit ’n kaf hang skigte lig die kloof nog vol – dan

Ek is ’n lid van AfriForum

Wilhelm Fourie 2022-04-15 Ek nog altyd vir Anzil Kulsen net die hoogste respek gehad! Sy bewys ook met hierdie artikel dat sy dit kan doen, wat die meeste van ons baie sleg doen, naamlik om mense se idees te beoordeel ongeag van die mens (en sy of haar beeld in die media). So baie

’n Skildery met woorde

Jannie van Niekerk 2022-04-15 Baie dankie vir die kommentaar, Danie. Ek voel geëerd dat iemand wat so bekend is in skrywerskringe reageer op my amateurskryfpogings.

"Do you remember still?"– some unknown juvenilia of Vincent Swart

Ferdi Wheeler 2022-04-15 Interesting and valuable history. Did you visit the Free State Archives Repository during your research? They have archival collections pertaining to many Free State schools. I have arranged and described some of them myself.

Ek is ’n lid van AfriForum

Etienne Cupido 2022-04-15 Baie mooi uiteengesit, Anzil, en ja, Heinrich sou sekerlik eers sy navorsing gedoen het voor hy so 'n stap sou neem. Staan 100% agter hom.

Ek is ’n lid van AfriForum

Jacques Wessels 2022-04-15 Die werk is om mense met dieselfde waardes bymekaar te bring en inligting uit te ruil oor wat die waardes uitbou of bedreig, dus wyer as ras en selfs landgrense. Enige samenstelling wat dit onderneem en aksie neem, het ondersteuning nodig, want politieke

Die geheim van luiperd wees

Ferdi Wheeler 2022-04-15 Dankie Helize, vir die liggie wat jy skyn op die luiperd in die poësie.

Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo

Genevieve Heunis 2022-04-14 Hi, ek soek graag graad 8, kwartaal 2-vraestelle, asb.

Kaapse Forum ’n aparte AfriForum?

Anthony "Speedo" Wilson 2022-04-14 Ons Bruinmense se probleem en uiteindelike redding is dat ons moet besluit of ons met die huidige bevoordeeldes gaan saam werk of met die vorige bevoordeeldes. Probleem is dat huidige bevoordeeldes vat so baie dat ons as Bruinmense dalk net die krummmels

Die geheim van luiperd wees

Marietjie Scheun 2022-04-14 Dis 'n uitstekende beskrywing van hoe die luiperd sy "magsvertoon" in die natuur te wys. Goed gedoen.

Sal federalisme werk in Suid-Afrika?

Anthony "Speedo" Wilson 2022-04-14 “Omdat daar al hoe meer stemme opgaan in Suid-Afrika dat die idee van ’n eenheidstaat nie werk nie, omdat ons ’n te diverse land is. En ook omdat die huidige regering beskuldig word van onbevoegheid, korrupsie, rassisme en seksisme”. Ek dink nie h
Top