Rina Mostert2022-04-20My seun van 15 is ADHD. Neem meds van laerskooldae af. Dis nie Ritalin nie, maar hy is steeds BAIE stil en verloor sy eetlus. Die skool duld geen besige gedrag nie. Ek skrik groot as ek hoor wat jy te sê het.
Barend van der Merwe2022-04-20Dit is verstommend dat DIE UILE VAN KRANSKOP al in 1950 verskyn het maar wat my dalk nog meer verbaas is dat dit steeds gelees word. Die wêreld het darem maar vreeslik verander sedert daardie jare, soveel so dat mens soms wonder of die soort boeke nog to
Angus2022-04-20Johann, ek stem saam met jou: lees die Bybel en alles is so duidelik soos dagbreek. Mense moet hulle ongehoorsame seuns met klippe laat doodgooi, soos die Bybel beveel. Jy mag ook nie klere dra wat van twee soorte materiaal gemaak is nie, en jy moet kloss
Barend van der Merwe2022-04-20"en daa’s ’n paar glibberige operators in Uncle se team"
Is dit darem nou nie uitstekend gestel nie!?
Ek wonder net oor daardie volgende verkiesing. Verkiesings, gee verkiesings nog enigsins vir mense enige hoop? Vir wie gaan mense stem as hulle nie
Barend van der Merwe2022-04-20Ek is deel van die 98 %. Gee my maar liewer 'n misdaadfiksie. Of beter nog, 'n geskiedenisboek. Ek besef hoe onrealisties die meeste misdaadfiksie is. Liefdesverhale is beslis 'n kuns om te skryf. Ek kry dit egter nie gelees nie. Het al probeer.
Sherrilyn2022-04-19Was die soentjies en drukkies agter geslote deure dan onskuldige pret? Die verleiding met latere verontskuldiging van mans word hier uitstekend verwoord.
Duifie Barnard2022-04-19Dit is al amper te laat om as Afrikaanssprekendes te wil saamstaan, maar êrens moet iets gebeur in dìè verband. Kleur en kultuur behoort geensins n klip in die pad te wees nie. As jou hart Afrikaans is, is jy familie. Afrikaanses is sterk en gemotiveer
Francois Verster2022-04-19Die eerste boek wat ek as Sub-A-kind in ons munisipale biblioteek gelees het (toe was Parow se biblioteek nog opgedeel - in twee geboue - een vir kinders en een vir volwassenes), was Die Uile in die Wapad. Ek was onmiddellik versot op die reeks, en Cor D
Dirk Rigter2022-04-19Charl Adams, Abraham Lincoln het sekerlik iemand soos jy in gedagte gehad toe hy die volgende wysheid kwytgeraak het: "Better to remain silent and be thought a fool than to speak out and remove all doubt."
Sela
Roset Abrie2022-04-19Hallo Willie, ons wil jou boontjiesopresep probeer (die bone en koeksoda week al in koue water). Sou graag die resep wil print (Amore se program van Maandag, 17 April).
Ronelle du Toit2022-04-19Dankie vir hierdie skrywe Izak de Vries. Dit beskryf my eksentrieke oom, nes hy was. My trane rol, want ek gaan sy geselsies en humorsin so mis!
Basil2022-04-19Baie dankie vir ’n roerende huldeblyk. Jy kon die persona van Rhoda nie beter stel nie. As kollegas aan die UWK was ons baie na aan mekaar. Ek eer haar ook vir haar ferme menslikheid, eerlikheid, deursigtigheid, en getrou aan reg, regverdigheid en gereg
Johann2022-04-18Dit maak nie saak met wat se slim praatjies en ontledings die slim mense vorendag kom nie. Lees net wat staan in die bybel, dit is tog so duidelik soos daglig.
Homoseksualiteit is sonde al kom ons met watse verklarings met al die ander sondes wat in die
LitNet2022-04-18Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, spesifiek vir graad 8-leerders: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Na
Marlyn le Roux2022-04-18Ek wens ek kon "dankie" sê aan álmal wat al óóit 'n positiewe en/of opbouende bydrae tot ons Taal gemaak het.
Ek bly lief vir die reuk wat eie is aan die oopmaak van enige handboek, koerant of tydskrif, die geritsel of gefluister van papier wat omgeb
Cathy Kotze2022-04-17Baie kinders word groot in ’n ouerhuis wat goed vergelyk met Ilse se hel. Glo my, dit het ’n lewenslange invloed. Party kan gelukkig ontsnap en hulle voorneem om die verskrikking nie in hulle eie lewens te herhaal nie.
Ek is 59 jaar getroud met ’n
Quinton Adams2022-04-17Uitstekende resensie, Jan-Jan. Ek beskou die boek “The Russian Thread” as 'n top gehalte en klassieke stuk oor die Russiese invloed.
Jan-Jan skep regtig 'n raamwerk van hoe geskiedskrywing moet plaasvind.
Welgedaan, Jan-Jan.
Francois Verster2022-04-16Ek is nog besig om die boek te lees, so ek weerhou my van 'n finale oordeel. Wat ek graag wil noem, is dat:
1. Die Kommunistiese overlords aan die SAKP opdrag gegee het om die ANC te infiltreer, en dis Scholtz se premis – dalk het daar kruisbestuiwing p
Francois Verster2022-04-16Verskoon my my subjektiwiteit, maar dis tog relevant om te noem dat SO LYK 'N VROU vandag (16 April) wat verkope betref, nr. 1 is onder alle Afrikaanse boeke, en nr. 4 is onder alle boeke wat tans in SA verkoop word. Soos Anne-Marie Burger noem, moet die
Piet Badenhorst2022-04-16Diegene wat nie 'n federale stelsel sal oorweeg nie, 'n stelsel waarin 'n parralelle bestaan met wedersydse respek en 'n mate van interafhanklikheid, die basis is, hulle behoort seker tevrede te wees met die ANC se 'Winner takes all' regering?
Gustaf Claassens2022-04-16Puik! Die teenoorgestelde reaksie is hoogs waarskynlik verwag met die plasing van hierdie meningstuk. Toe nou nie, tot dusver altans. Breyten se kuggie (dankie vader tog) kan dalk iets hiermee te doen hê. Dit is nietemin 'n riem onder die hart om so 'n o
Anita Erasmus2022-04-16Ek stem 100% saam.
As hul 1 Kor 2 lees, veral verse 12 tot 16, sal hul dalk die Lig sien.
Die Heilige Gees praat, spreek in ons gedagtes.
Daar is nie iets soos per toeval nie, ook nie net geluk of 'n sesde sintuig of jou gewete nie.
Die gedagte wat by jou
jeffrey jaftha2022-04-15Dit is nou Goeie Vrydagaand. Dus, dan bars ek soos die nag met 'n nuwe begin. Dui vir my op die nag van Sy kruisdood en die nuwe begin gesimboliseer in die Opstanding. En sowaar dit is ook geskep, alleenlik deur die Almagtige se Krag.
Hendrina2022-04-15Die predikant het selfs my ma kom sien om te hoor of my pa dalk 'n drankprobleem het. Hy is jare later met progressiewe supranukleêre verlamming gediagnoseer.
Helize van Vuuren2022-04-15Graag gedaan, Freddie - jou gedig gee aanleiding tot die woordestroom (kon myself nie help nie)
"Luiperdgedig" van Marlene van Niekerk (2013 KAAR, p.63), hoort by die lys
Luiperdgedig
Soos uit ’n kaf hang skigte lig
die kloof nog vol – dan