Kommentaar

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-04-08 Beste Angus. Bladsy 1195 van HAT, 6de uitgawe:"idees/menings/stellings wat nie waar is nie of baie laf klink, kaf, onsin, prul-snert. En dit is wat die vertaling is. Die woord 'Tsela': "The Hebrew word that is traditionally translated as 'rib' is tsela‘

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Olivia 2022-04-08 Hey, ek soek graag vraestelle en antwoorde vir my graad 8-leerder, asb.

Kaapse Forum: Word bruin mense misbruik?

Benjamin Mouers 2022-04-08 Mens moet net waak dat jy nie jou eersgeboortereg vir 'n pot lensiesop verruil nie. Ek hoop nie hierdie inisiatief word deur Afriforum en die DA en Volksfront misbruik om die Kaap/Wes-Kaap in 'n volgende Orania te omskep nie. Meer as dit wil ek my nie gra

Is djulle gesyp, Kaapse Forum?

Barend van der Merwe 2022-04-08 Ek dink nie die Kaapse Forum sal slaag nie. Die direkteur, mnr. H. Wyngaard, het iewers opgemerk dat die vlaag kritiek hoofsaaklik uit die middelklas kom en dat die Kaapse Forum meer op arm gemeenskappe wil fokus. Maar die Afriforum model is juis tog gebo

Skepties oor Kaapse Forum

Johan Brand 2022-04-08 Amen.

Is djulle gesyp, Kaapse Forum?

Barend van der Merwe 2022-04-08 Die invloei van mense in die Wes-Kaap baat die provinsie grootliks. Ongeag watter rasse hulle is. Selfs die mense van ander lande of dit nou Europa, VSA of Zimbabwe is. Dit stimuleer die ekonomie, want mense het behoeftes. En dit skep nuwe markte. Boonop

’n Huldeblyk aan Derick van der Walt

Lenie van der Walt 2022-04-08 Dankie aan almal vir huldeblyk aan my man, Derick. Ons mis hom.

Laaste woorde

Koos-nie-Kombuis 2022-04-07 Ek hou van die "woorde sonder woorde". Baie gevoelvol en gebroke.

Is djulle gesyp, Kaapse Forum?

Sherrilyn Lloyd 2022-04-07 Vir die eerste keer stem ek volkome saam met jou. Ons voorste, gesiene mense word ingekatrol teen goeie geld per maand en ons word teruggeploeg in Apartheid. Verder spoel wittes uit ander provinsies hierheen, poste word aan hul gegee: winkels, skole, hosp

ATKV-Woordveertjiewenner Dina Botha: ’n Gesprek

Sheina Jemaar 2022-04-07 Middag mevrou Botha Ek is 'n baie groot aanhanger van jou skryfwerk. Ek stel ook belang om 'n skrywer te word en ek het my passie vir skryf op die laerskool begin agterkom. Ek wil graag weet hoe 'n mens dit alles kan moontlik maak? Ek is in 'n baie moeili

Eerste slukkie: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

Patrys 2022-04-07 Sjoe, ek kan nie wag om die boek te lees nie. Ek is so bly jy deel jou storie met ons. Jy is 'n dapper vrou en ek haal my hoed af vir jou. Baie geluk!

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Kobus Hartman 2022-04-06 Potensiële miljoenrandwenner! Enige rande tot voordeel van my gesin!

Kaapse Forum: Word bruin mense misbruik?

Francis Charles Sonn 2022-04-06 Ek het 'n baie béter idee nou oor die Kaapse Forum. Dit sal interessant wees om die weg vorentoe dop te hou. Dit klink só na die NG Moederkerk en die NG Sendingkerk, móét ek byvoeg. Ai.

’n Sonstraal vir jou

Danie Botha 2022-04-06 "'n Sonstraal vir jou" het my dadelik aangespreek. Akkurate woordgebruik en sintakties goed georden. Wat van 'n toonsetting?

Skepties oor Kaapse Forum

Sherrilyn Lloyd 2022-04-06 Amen. Ek stem volkome saam met jou, Kirby. Ander besluit, stel aan diegene wat doen wat hul sê, en na onafhanklikheid: is verdrukking weer aan die orde van die dag; tot 'n handjievol (Ou Arbeidersparty LP' s) se voordeel ...

Skepties oor Kaapse Forum

Pieter Fourie 2022-04-06 Ek stem saam, Kirby. Dit laat my dink aan die Raad van Verteenwoordigers in die dae van Eie Sake.

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Johanna 2022-04-06 Ek wil graag weet: is Die Woord van God nie bo wetenskap nie? In Sy woord sê Hy dat homoseksualiteit nie reg is nie, so hoe aanvaar mens dit dan anders? God verander mos nie? Ek oordeel nie, ek worstel met aanvaarding.

KKNK 2022: ’n Fees van baie trane en dankbaarheid (vir tannie Geraldine en oom George)

Marita 2022-04-05 Lieflik geskryf, Nadine. En lank lewe al die tannie Geraldines wat ons kunstefeeste so getrou ondersteun!

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

ANNALIE ESTERHUIZEN 2022-04-05 Versot daarop.

Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre

Christo Brümmer 2022-04-05 Dit lyk na ’n baie besondere, interessante boek. Sal dit graag lees.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-Gael 2022-04-05 Einstein het hom geassosieer met die panteïstiese doktrine (God en die natuurlike Heelal is die een en dieselfde ding). Dis ’n algemene opvatting onder baie Oosterse gelowe en ook onder vele agnostiese wetenskaplikes, en ’n denkbeeld waarmee Einstein

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-04-04 FC, jy weet beslis nie wat die woord "snert" beteken nie. Kry vir jou 'n goeie verklarende woordeboek. Ek stel die HAT voor.

Middelstraat in die “Gem of the Karoo”

Rinsie 2022-04-04 Baie lekker gelees.

Eerste slukkie: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

Annelie Kruger 2022-04-04 Dis fantasties geskryf.

Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie

Susanna Ockhuis 2022-04-04 Dit is pragtig geskryf en die onthou verskyn gewoonlik helder, wanneer dit ge-"trigger" word.

Eenvoud

Jannie van Niekerk 2022-04-03 Ek hou hiervan.

Metafore vir bepaalde psigologiese verskynsels

hettie Solms 2022-04-03 Ek gebruik al ongeveer 10 jaar antidepresante. Ek funksioneer heel goed in my daaglikse lewe. Ek het egter angswekkende drome waar ek 'n taak nie kan voltooi nie, gewoonlik is daar nie die nodige materiaal of mense nie, meestal kinders nie wil saamwerk n

(Ab)using language for narrow socio-political and racist interests

Charles 2022-04-03 Reading the following opinion one must take into account that the phenomenon described are not applicable to the Western Cape, Northern Cape and Free State, but are mainly concerned with Gauteng, where the largest white Afrikaans-speaking population resid

Middelstraat in die “Gem of the Karoo”

Santie Dold-Chapman 2022-04-02 Onthou daardie jare, die resep was presies oral dieselfde in die plattelandse dorpe. Net die besigheid- en mensname het verskil. Mense het nie so baie gekla soos, meer net die lewe 'bespreek' en planne gemaak, of is ek verkeerd? Jy laat my dink en onthou,

Wiskunde: graad 7, tweedekwartaal-vraestel en -memo

Elrien 2022-04-02 Baie, baie dankie.

’n Onderhoud met Jerzy Koch oor Pole, Rusland en Oekraïne

Ernst Kotzé 2022-04-01 'n Verstommende uiteensetting van die hoogs ingewikkelde Oos-Europese politieke geskiedenis. Hartlik dank, Jerzy!

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Annie 2022-04-01 Aansoek gedoen vir R350-kospakkie. Is goedgekeur. Waar sien ek dit?

Will Smith vs Chris Rock, die soeke na waarheid, en kunsmatige intelligensie

Joan Hambidge 2022-04-01 Baie dankie hiervoor! Uitstekend.

Middelstraat in die “Gem of the Karoo”

Franselien mouton 2022-04-01 Kostelik! Voorwaar 'n gem! Lekker gelees!

Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie

Johan Beyers 2022-04-01 Dit is nou pragtig geskryf. Baie dankie daarvoor.

Die boekwinkel tussen die wolke deur Jaco Jacobs: ’n boekresensie

Anke 2022-04-01 Ek koppel nie graag ouderdomme aan boeke nie, want elke kind se leesvaardigheid behoort die bepalende faktor te wees wanneer hulle ’n boek uitkies en nie hulle ouderdom nie. Die kort antwoord is 9 jaar en ouer.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Johnnie Johnson 2022-04-01 Dit is interessant dat ons die idioom "die ware Jakob" vanaf Duits oorgeneem het. In 1926 het Einstein in ’n brief aan Max Born geskryf: "Die Quantenmechanik ist sehr achtung-gebietend. Aber eine innere Stimme sagt mir, daß das doch nicht der wah

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Johan Steyn 2022-04-01 Genesis is myns insiens net ’n storie! Die mens is die produk van evolusie.
Top