
Foto: Pixabay
In hierdie video verduidelik Lee-Ann West vir graad 4's insetwaarde, uitsetwaarde en die berekenings wat te doen het met vloeidiagramme. Laat dit soos musieknote oor jou vloei – en dan verstaan jy sommer jou eksamenwerk beter!
Lees ook:
Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle


Kommentaar
Die video van die vloeidiagramme was baie behulpsaam. Baie dankie.