Kommentaar

Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie

Raed-na-Gael 2022-03-19 Matt 11:25. Mooi loop.

Laat ons lees en leer: ’n resensie van Tom Moodie se AHI – Die Afrikaanse Handelsinstituut

Sylvia Thomas 2022-03-19 Ek sal beslis die boek wil lees. Ek wens die ANC wil dit aan elke parlementslid gee. Die woord wat vir my uitstaan, is INKLUSIWITEIT. Daar is veel groter polarisasie vandag as selfs in die apartheidsjare. Ek is in die lokasie gebore, het my puik laerskool

My lewe met optel, aftrek, maal en deel

Louis 2022-03-19 Koos, inderdaad goeie herinneringe. 'n Klein berekenings korreksie is nodig in par 2: log(2) + log(3) = (0.3010 + 0.4771) = 0.7782 [nie 0.5072] antilog(0.7782) = 6 Hierdie artikel mag dalk ook interessant wees: Villarreal-Calderon, Rafael (2008)

Die ware digters

Jamie-Lee 2022-03-18 My girl! Ek love!

Where is your happy place?

Ryan Swartz 2022-03-18 This is an amazing read. As I was reading, I absolutely did not want it to end. This read also reminds us that there are so many 'ordinary' people who has an extraordinary effect/impact in our lives. Hope to read much more of your significant pieces. May

Fotoblad: Adam Small-fees 2022

Merle Danhouse 2022-03-18 Altyd 'n fantastiese weerervaring. 🙏

Drie vroue en 'n meisie deur Hans du Plessis: ’n resensie

Andre Heyns (weer terug in Potch) 2022-03-18 Dankie, Hans. Soos wat alles wat ek van jou gelees het, is die een iets wat my ver laat dink - in die verlede.

Skoleseminaar en Wysigingswetsontwerp: waarom Afrikaanse ouers moet kennis neem

Anne-Marie Burger 2022-03-18 Dit was mense wat apartheid afgedwing het, nie Afrikaans nie. Ons is presies net waar ons was voor demokrasie. Elke Suid-Afrikaan moet die geleentheid gebied word om in sy/haar eie moedertaal onderrig te word. Beslis nie net Engels as alternatief nie. Ons

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Naomi du Plessis 2022-03-18 Vanaf 1 April gaan ons skynbaar niks van ons oorgeklankte, Turkse reekse kan kyk nie, want Dstv haal e-Xtra (195) af! Ek volg die reekse van die begin af. Ek is sommer ontsteld, veral oor ek nie verder "Elif" of "Wrede stad" sal kan kyk nie!

Die ware digters

Perlin Manewil 2022-03-18 Baie dankie ♥️♥️

Meevoerend elegant en melancholies: William Kentridge se kortprente

Estelle Neethling 2022-03-18 Wonderlike kommentaar - Johan Myburg se Afrikaans! - oor 'n ongelooflik begaafde kunstenaar boonop uit ons bodem. Ek het dit so interessant gevind.

Chase en Beertjie

Angelica Esau 2022-03-18 Wow! Well is ook 'n hondemens.

Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie

Naas Ferreira 2022-03-18 Julle is almal reg, gedeeltelik.

Where is your happy place?

Ihlaam Ely 2022-03-17 Wow x1000! This is such a good read! I was so captivated from the get go, I felt as if I was there (and actually enjoying the beach this time). As your close friend, I'm so moved to hear that a place I always hear you talk about, brings you this much happ

Graad 11: Rekeningkunde (hele jaar se werk), vraestel en memo

Asemahle 2022-03-17 Die vraestelle sal my help om goeie punte te kry!

Die ware digters

Kelsey Jacobs 2022-03-17 Ek love hierdie Perlin❤❤❤

Chase en Beertjie

Kelsey Jacobs 2022-03-17 Ek love dit❤

Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johan Burger en Aslam Fataar: ’n resensie

Clarence 2022-03-17 Ek is is teleurgesteld in die gehalte van die resensie. In wese is die resensie bloot 'n onkritiese samevatting van enkele hooftrekke van die publikasie, met enkele persoonlike opmerkings. Waarin ek belanggestel het, is om te sien in welke mate die skrywe

Godsdiens, oorlog en sneeuklokkies in die winter van Oekraïne

David Willers 2022-03-17 Baie insiggewend. Dankie.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-03-17 Laat my dink aan die dag toe die ouderling met huisbesoek ewe heftig verklaar het dat hy in evolusie sal glo as 'n olifant 'n muis baar. My antwoord was dat ek daardie dag so groot sal skrik dat ek sommer 'n gelowige christen sal word.

Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie

Apie 2022-03-17 Lees "Greatest lie ever told" deur WH Ffingtong. 😉

Voorouer. Pelgrim. Berg. deur Ingrid Winterbach: ’n resensie

Deborah Steinmair 2022-03-17 Sinvolle sleutels, dankie, Bibi.

Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie

Apie 2022-03-17 Natuurlik is Jesus mitologie. Hoekom moes Judas hom verraai het met 'n soen? Hy was vir seker nie 'n ses voet blanke man met blou oë en lang hare nie. Hy was vyf voet vier en het gelyk soos enige Israeliet daai tyd. Niks besonders nie. As hy ooit bestaan

Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie

Apie 2022-03-17 Dankie, Annora, jy is skerp. My pa is sterker as jou pa; dis waaroor dit alles gaan. 😉

Oorlog en Vrede

Quintus van der Merwe 2022-03-17 Eben, jy het heeltemal gelyk dat die taal wat Oekraïniërs of die Russe praat nie noodwendig politieke lojaliteit impliseer nie. Myns insiens sou verhoudinge onderling egter veel beter gewees het indien die nuwe Oekraïnse staat beide Oekraïens en Russi

Virtuele nasate

Prof Melodie Labuschaigne 2022-03-16 Ongelooflik roerend, Nini, briljant!

Virtuele nasate

Lien Botha 2022-03-16 Hoe totaal en al verruklik is hierdie skreiende, skone ode. Dankie, by herhaling.

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Nosiphiwe Banda 2022-03-16 Baie helpvol!

Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie

Annora Eksteen 2022-03-16 Ja jitte Apie. Stem. Moses was nie. Die Jesus-figuur is ook duidelik mitologie. Iewers verby reg en verkeerd Rumi? Wat van misdaad? So pas begin lees aan Maya deur Jostein Gaarder. Briljante prosa om die bestaan en ontwikkeling en ook beskadiging va

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

LitNet 2022-03-16 Dear Marc, thank you for your enquiry. Most of our learning material is available in Afrikaans, but here is a link to the general index: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. You are most welcome to click on the links and to downloa

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

LitNet 2022-03-16 Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2022-03-16 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n algemene indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy sal dus graad 6-vra

Oorlog en Vrede

Eben Viktor 2022-03-16 Ek deel jou standpunt wat betref die siniese en sinlose geweld en lewensverlies. Mens moet versigtig wees wanneer dit by taalkwessies kom. 'n Groot persentasie mense in die Ooste van die land is Russies-sprekend, maar van daardie persentasie steun slegs '

Elders gesien: Sekere goed kan ek eenvoudig nie weggegooi kry nie

Apie 2022-03-16 Die feit van die saak is ons is almal om die bos gelei van kleins af deur ons ouers, die skool en kerke wat geloof betref. Feite is die aarde is nie sesduisend jaar oud en plat met 'n firmanet of "dome" oor waar god en engele sit nie! Die blou lug is nie

Aan die anderkant van die Japan: ’n Ope brief aan Marthinus Beukes

Tania Jacobsz 2022-03-15 Mis ek hom nou. Hy en prof Johann Johl het diep spore in my lewe gelaat op RAU. Ek glo hy rus nou.

Interview with a former refugee, Karina Szczurek

Carol Puhl-Snyman 2022-03-15 As a naturalised South African also of Slavic heritage, I can identify with Karina's feelings of being seen as normal in that part of the world. Russian culture (Baryshnikov, Dostoevsky) is so refined; I wonder how that culture can produce a person like

My lewe met optel, aftrek, maal en deel

Koos Holtzhausen 2022-03-15 Dankie, Arthur. Daar is so baie goed waaarvan vandag se mense nie weet nie. Die artikel se bedoeling is om sulke goed in herinnering te roep. Groete Koos

Lat die mense govern, Uncle Cyril

Barend van der Merwe 2022-03-15 Vergeet maar van enige desentralisering en verspreiding van mag. Die volgende ding wat die regering gaan verwoes is die laaste klompie funksionerende skole. Dit gaan gedoen word deur die beheerliggame se magte weg te vat en dit te gee aan 'n amptenaar in

Op soek na Heinz Konsalik

Morkel 2022-03-15 Hallo almal Is daar enigiemand wat in die Somerset-Wes/Kaapstad gebied woon wie enkele Konsalik-titels verkoop? Ek is spesifiek op soek na Die Snydokter van Stalingrad.
Top