Ek mis jou, want saam met jou was niks complicated nie.
Alles was eenvoudig en ek was eenvoudig happy.
In die eenvoud was alles perfek.
Dit was net ek en jy teen die wêreld.
Kan my lewe nie net eenvoudig na eenvoud terugkeer nie?
Dis eenvoudig al wat ek vra.



Kommentaar
Ek hou hiervan.