
Prent: https://pixabay.com/photos/balls-juggling-balls-juggle-272409/
Help jou graad 3-kind om al die Wiskunde-balle in die lug te hou met hierdie handige oefenvraestelle, opgestel deur Lee-Ann West. Die vraestelle is toegespits op die gedeelte van die werk waarmee die kinders nou besig is.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Hello, ek soek asb Gr 2 Afrikaans en Wiskundeoefenvraestelle en memo vir kwartaal 2 as jul het?
Hallo! Hier is 'n skakel na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai hierdeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, hier aangetref kan word. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Hier is ook nog skoleinhoud, as dit kan help: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder